Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Akkommodasie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bergsig Akkommodasie is in Voëlklip, Hermanus geleë. In 'n radius van 3 km vanaf Bergsig Akkommodasie sal gaste Langbaaistrand, Voëlklipstrand en Grottostrand vind.

Die grondvloer-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond. Die eenheid beskik ook oor 'n wasmasjien, strykyster, strykplank, TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe. Met aankoms sal gaste tuisgemaakte koekies, tee en koffie ontvang. Die leefarea lei na 'n houtdek en tuin.

Die eiendom is omhein en parkeerplek word agter 'n veilige hek voorsien. Klein troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël. Ontbyt en ander maaltye is op versoek beskikbaar. Die eienaar bly in die boonste verdieping eenheid op die eiendom.

In die omliggende area is 'n verskeidenheid staproetes en restaurante

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsig Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiOTgzYWNiLTg2M2EtNDAwNS1iNzQ2LTk5ZTA2YzM3MWMzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 46 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405026419894 19.275326281786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang