Bergsig Self-Catering

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Chenel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Dis rustig en stil. Eienaars is baie behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastiese kuier in die Kaap! Dit was heerlik. Baie vriendelike gasheer en vrou. Plek was skoon en netjies. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thamzanqa M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Was perfect. Was fantastic and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie F
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

Rustige oornag plekkie. Netjies en skoon. Dakwaaier in die slaapkamer sal 'n goeie toevoeging wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Britney D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustigheid en stilte, kalmte, veiligheid. Dit was veilig, rustig en baie gemaklik, 'n huis naby die huis. Ek en my verloofde is onderwysers en die stilte en rustigheid was al wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Moses M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Except for the strong wind on Friday night, the stay was very great. Excellent, fantastic and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shuneez H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Relaxing, safe and great service. Pleasant, calm and relaxing. It was just the getaway that we needed. Lovely place and had everything you need. Very clean and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Was 'n wonderlike ondervinding. Dit was baie lekker, die uitsig was asemrowend, verblyf was wonderlik. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hans V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2025

Reasonable. The place was neat and tidy. The surroundings were a bit noisy, and I understand the owner has no control over it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sashma B
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Aug 2025

This is my first time giving a bad review because I have never seen this anywhere. That's the worst bed I have ever slept on; I could feel the springs hurting my body. I had to have a Voltaren injection the next day due to terrible sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Loraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Amaryllis Street, Mansfield, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYmZhNDI4LWMzYmItNDg4OC05ZmEwLWZmM2RmYmZjYjMxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 1 Amaryllis Street Mansfield 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.155678573837 18.885077020238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang