LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bergsig Self-Catering | LekkeSlaap
+18

Bergsig Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 53 resensies vir Bergsig Self-Catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Rudolph V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V
Gesin met klein kinders

Goed geleë, sentraal en naby alles.

Is vriendelik ontvang deur eienaar plek is ruim en netjies.

Chris H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met vriende

Basiese, gerieflike verblyf teen 'n goeie prys - jy kry wat jy voor betaal.

Ouerige meubels en toerusting, maar teen dié prys verwag mens nie meer as wat jy hier kry nie.

Surina R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Surina R
Gesin met tieners

Ruim blyplek en goed ingerig.

Baie lekker gebly, lekker stoep met ingeboude braai, oulike kombuis en groot genoeg vir almal.

Jeanri B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanri B
Gesin met klein kinders

5 ster-pryse, maar nie 5 ster-verblyf nie.

Air con het 'n klein rukkie gewerk en toe res van naweek nie, waaiers in ander kamers gewerk, maar nie gehelp nie, moes vra vir 'n ekstra losstaande waaier. Nie elke dag nuwe handdoeke gekry nie en moes elke keer self hek oop stoot en sluit (nie remote hekke nie).

Vera D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera D
Saam met vriende

Aangenaam, netjies en skoon. Dankie.

Bergsig is 'n lekker plekkie om oor te slaap indien jy besigheid of 'n troue ens. in Nelspruit het. Dit is skoon en netjies. Beddens is baie gerieflik en ontvangs is vriendelik.

Annerie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie V
Gesin met klein kinders

Gemaklik en rustig.

Gemaklik, goed toegerus en uitstekende ligging.

Buks W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Buks W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was nie op standaard nie.

Kamer se air-con was buitewerking, eienaar wil nie regtig help nie. Ons het ongeveer 18:30 die air-con gerapporteer aan die eienaar en teen 22:00 nog niks van hom gesien nie. Die kamer het 'n ingang na die hoofhuis wat baie sleg is moes in die hitte lê en luister na dit wat hulle gesels. Die kamer is glad nie op die standaard nie of wat op die foto's geadverteer word nie. Die bad is ook verskriklik nou vir 'n groter persoon en met groot skulpe op die rand wat enige tyd kan afval as gevolg van te min spasie.

Frank M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frank M
Gesin met tieners

As oornagbestemming was dit voldoende.

As daar ure vir inkloktyd gegee word, aanvaar mens tog dat jy enige tyd tussen daardie ure kan arriveer, en dat daar iemand sal wees om jou te ontvang. Dit was egter nie die geval gewees nie en ons moes bel om eienaar te verwittig dat ons buite wag. Met hul aankoms is geen verskoning gegee nie, en dit het swak indruk vir my geskep. Dit het ook geblyk of hul glad nie voorbereid op ons koms was nie, want het rondgeskarrel om sleutels te soek, en toe eers gaan seker maak of alles reg is in eenheid. Die toevoer van water in stort was nie konsekwent, van warm tot yskoud, binne sekondes en het die heeltyd gewissel. Air-con en yskas raas geweldig gedurende die aand, en maak dit moeilik om te slaap!

Bergsig Self-Catering's terugvoer

Beste Frank,

Ek vra om verskoning dat ons nie daar was met jul aankoms nie, maar as versagting wil ek net byvoeg dat dit 'n Sondag was en dat ons nie hulp het nie. Dis moeilik om heeldag te wag vir gaste. Ons was darem net 5 minute weg van die huis.

Dankie jy dat ook die ander probleme aangemeld het, ek sal aandag daaraan gee.

Groete,
Bergsig Self-Catering

Bergsig Self-Catering
Sarie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie aangenaam nie.

Die verblyf word geadverteer as self catering, maar daar was net 'n kamer met 'n bitter klein yskassie en 'n mikrogolf. Ons moes selfs vra vir eetgerei (en 'n kombers aangesien daar net 'n enkele duvet was). Daar was net 'n tikstersstoel en 'n stukkende spieëltafel stoel in die vertrek. Die vertrek is teenaan die hoofhuis met 'n deur na die hoofhuis en die eienaars was nie altyd baie stil nie en dit was baie steurend. Die huismense het die vertrek gebruik in ons afwesigheid - die mense het rugby op die TV kom kyk en die vertrek verlaat via die tussendeur. Jy moet jou voertuig in die straat laat staan om die hek oop te maak - en natuurlik dieselfde as jy die plek verlaat. Dit terwyl die perseel op 'n baie skerp hoek geleë is.

Maartin O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin O
Gesin met tieners

Sentraal geleë as jy in Nelspruit self moet oorbly.

Het slegs een nag oorgebly, maar geriewe was voldoende vir gesin van 4.

Marie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Enkelreisiger

Baie rustig en vriendelike diens.

Die plek is baie goed geleë.

Hilda C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C
Gesin met tieners

Rustige area, skoon en netjies en gasvry.

Dis 'n heerlike rustige area, die kamers is netjies en skoon. Dit was regtig lekker om daar te kon oorbly.

Audrey G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey G
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay.

Really enjoyed the stop over before entering the Kruger Park, saw plenty of wild from the decking.

Silas J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J
Gesin met klein kinders

Spacious and comfortable.

Comfortable place in a quiet and safe neighbourhood. Enjoyed the stay. Rooms are spacious and well equipped. Safe parking behind locked gate.

Stephan K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het beter verwag.

Die eerste aand was daar baie lawaai, en iemand het 11 uur die aand reg voor ons kamer kliphard musiek uit hulle motor gespeel, was nie baie aangenaam nie. Ons het nie agter 'n hek parkeer nie en die kamer deur maak op 'n stoep oop 'n paar meter van die straat af, sonder 'n heining. Geen koffie in die kamer nie. Kamer was netjies en was lekker ruim en baie spasie. Mooi area met 'n mooi uitsig.

Bergsig Self-Catering's terugvoer

Middag Stephan, dankie vir jou terugvoer. Ongelukig is dit selfsorg woonstelle en kan nie aan al jul behoeftes voorsien nie, maar ons is op dieselfde terrein en kan help met koffie, etes en badkamer items. Kom klop maar net aan.

Bergsig Self-Catering
Le-anne U - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Le-anne U
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek.

Baie netjiese plek met vriendelike mense.

Gerardene B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerardene B
Gesin met klein kinders

Netjies, met basiese toebehore.

Netjiese, veilige verblyf.

Deon P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en eienaars baie vriendelik.

Baie rustig met mooi uitsig. Kamer was mooi netjies en skoon. Nie te vêr van winkel sentrum en middestad. Tweede keer wat ons daar oorbly en sal weer gaan.

Hennie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met vriende

Ons het ons verblyf geniet.

Bergsig is geleë in 'n relatief nuwe woonbuurt. Ons eenheid het 'n baie mooi uitsig vanaf die sitkamer en stoep gehad. Die ingeboude braaier op die stoep is 'n wenner. Dit sou nuttig gewees het as die braaier 'n ingeboude lig gehad het.

Bergsig Self-Catering's terugvoer

Dankie Hendrik,bly om te hoor dat julle lekker gebly het,Ek het nou gaan kyk die braaiers het ligte in maar lig het geblaas,sal hom dadelik vervang.

Bergsig Self-Catering
Elrita G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik lekker.

Baie lekker gebly. Baie ruim kamer en baie netjies.

Bergsig Self-Catering's terugvoer

Dankie Elrita, dit is altyd lekker om te hoor ons is op die regte pad.

Bergsig Self-Catering
Yolanda R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda R
Gesin met tieners

Mooi gerieflik en 'n baie groot kamer.

Daar was net aanmaak cappuccino. Geen gewone koffie of tee nie.

Bergsig Self-Catering's terugvoer

Goeie dag Yolanda,

Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.

Die probleem met die koffie is dat dit selfsorg eenhede is en dat kliënte aangemoedig word om hul eie kos en drinkgoed bring. In die geval waar kliënte nie hul eie drinkgoed gebring het nie, is hulle welkom om te kom vra, ons hou vooraad aan.

Bergsig Self-Catering
Christopher T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en gasvryheid.

Sal weer gebruik maak van Bergsig self-catering. Baie mooi uitsig.

Daleen T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen T
Gesin met tieners

Uitstekende oornagfasiliteit.

Uitstekende oornagfasiliteit en selfs aanbeveelbaar vir langer verblyf.

Anton D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, skoon en netjies.

'n Mens voel net lekker om daar te bly.

Bergsig Self-Catering's terugvoer

Dankie Anton, dit is altyd lekker om positiewe terugvoering te kry en te weet ons is nog op die regte pad.

Bergsig Self-Catering
Alson B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alson B
Gesin met klein kinders

We were warmly received and enjoyed every minute of our stay out there.

The stars says it all. We shall see you again soon!

Koos V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die kamers en badkamers is besonders skoon en netjies met alles tot ons beskikking. Die parkering is ietwat 'n probleem vir lae karre. Beslis 5 sterre werd en ons gaan weer 'n besoek aflê.

Cherie L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie L
Gesin met klein kinders

Wat 'n gemaklike naweek weg van die huis!

Die eenheid was pragtig skoon en volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die stoep is 'n wenner. Dit was 'n heerlike koel reënerige naweek in Nelspruit. Vriendelike ontvangs en diens. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Bergsig Self-Catering's terugvoer

Dankie Cherie, vir jul ondersteuning. Met sulke positiewe terugvoer weet ons, ons is op die regte pad en sal probeer om hierdie standaard te handhaaf en selfs te verbeter.

Bergsig Self-Catering
Salomina V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salomina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie goed geleë.

Gasvry en baie netjies. Vriendelik ontvang al was ons 'n bietjie te vroeg.

Leon K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Die verblyf is netjies en ruim. Die diens is uitstekend. Die blyplek is ruim.

Abrie C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Sterk aanbeveel. Goeie ligging, veilig en stil area. Daar was 'n probleem met ons stortdeur wat nie 100% toegemaak het nie. Het dit aan eienaar rapporteer. Sal weer daar tuisgaan!

Karen B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met vriende

Gemaklik, groot en baie netjies!

Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak, en kan dit sterk aanbeveel!

Albert B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Gesin met tieners

Rustig en netjies.

Die prys het my die meeste beïndruk.

Markus L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus L
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld!

Vriendelik, veilig, netjies, skoon en rustig. Sal weer gaan!

Heleen D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n lieflike skoon eenheid in 'n asemrowende mooi omgewing. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.

Ek sal Bergsig beslis aanbeveel vir vriende en familie. Dis 'n lieflike eenheid met 'n baie gerieflike uitleg. Die omgewing daar is asemrowend.

Nico N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Hoogs aan te beveel.

Natuur is pragtig en voëllewe is iets om te beleef. Woonstel netjies en alle geriewe is beskikbaar, en alles werk. Baie dankie aan die Knoetzens en baie dankie vir goeie reëlings!

Renette J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette J
Gesin met tieners

It was very nice

See the stars below.

Kobus L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met vriende

Mooi en skoon. Waarde vir geld.

Ons het die verblyf aangenaam gevind. Vriendelike en hulpvaardige diens!

Riël D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riël D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Vriendelike en bekwame mense. Mooi uitsig op berg. Hoogs aan te beveel vir oornag of selfs 'n paar dae. Lekke geslaap op goeie beddens. Heerlike stort. Parkering te skuins vir rolstoel of loopring.

Madeleen V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleen V
Gesin met tieners

Die fasiliteit was perfek vir ons behoefte! Dit was ideaal vir 1 of 2 nagte se oorslaap.

Die fasiliteit was baie skoon en netjies. Ons ontvangs daar was baie vriendelik en die eienaar was baie behulpsaam. Net die badkamer het 'n paar probleme gehad waaraan aandag gegee kan word.

Hendrika V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika V
Saam met vriende

Ongelooflik!

Uitstekende diens en vriendelike ontvangs!

Daan V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V
Gesin met klein kinders

Lekke gebly. Heerlike omgewing. Lekke gebraai en lekke geslaap!

Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ou Christo en Ria is lekke mense!

Heidi G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Gesin met tieners

Dit was uitstekend, skoon, stil en gemaklik!

Dit was stil, nie so in die gejaag van Nelspruit nie, maar ook nie te ver van winkels en die feesterrein nie!

Alicia S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met vriende

Kan dit definitief aanbeveel!

Baie netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie. Kan dit beslis aanbeveel!

Rudi V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V
Gesin met klein kinders

Dit was een aand op pad na die Kruger Wildtuin. Die plek was goed geleë en baie gemaklik!

'n Goeie nagrus in 'n oulike plek.

Elsa O - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa O
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Sal weer daar bly en dit definitief aanbeveel!

Heleh T - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heleh T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate.

An adequate accommodation.

Elize B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize B
Besigheidsreis

Cold water in the evening.

Hot bath/shower after a hard days work would be nice as for two days we had only cold water. Otherwise, lovely service, clean, and good location.

Shiraz H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shiraz H
Gesin met klein kinders

Nice and clean

Very pretty location up on the mountain, quite close to major shopping centre, however, very little information given by the owners.

Jan V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Besigheidsreis

Fab! Dankie!

Baie dankie vir julle vreeslike vriendelike diens, dit was uitsonderlik skoon en het alle verwagtinge oortref! Ek was aangenaam verras met die plek: baie bekostigbaar en vreeslik netjies. Baie dankie!

Jannie W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie W
Gesin met klein kinders

Good overnight stay

Definitely value for money. The place was clean, tidy, and the owner was very friendly and helpful.

Karin H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is beslis die geld werd

Lekker! Vriendelik ontvang. Die plek is mooi skoon en baie netjies. Heerlik ingerig en baie oulik en prakties.

Jaco V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en skoon.

Die area is baie mooi en stil. Die woonplek netjies en skoon. Daar is basiese tekortkominge.

Natasha L - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Gesin met klein kinders

Vreeslik baie geniet! Super lekker gebly.

Die area is baie mooi en jy kry die gevoel dat dit 'n baie veilige omgewing is. In die aand as jy op die stoep sit hoor jy die sonbesies en voëls, geen gejaag van motors of bure nie! En die pragtige uitsig oor die berg laat jou sommer voel of jy in die berg self bly. Die mense is almal baie vriendelik en behulpsaam en laat jou sooo tuis voel. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Ons sal verseker weer van Bergsig gebruik maak!

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeupaadjiestraat 18, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2NDE4Yjk1LThiNGUtNDFhOS05MmQ2LWE3MTc5ODgzNWRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 18 Leeupaadjie Street Steiltes 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.503607640465 30.993810296059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!