Bergview
Opsomming van Resensie
Ria N - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtige huis met fantastiese uitsig - kan dit werklik aanbeveel.
Bianca L - Mrt 2020
Gemiddeld
Mooi plekkie en genoeg plek om in te leef. Baie veilig!
Bergview's terugvoer
Baie dankie Bianca.
Laloshini G - Jul 2019
Gemiddeld
Amazing stay.
Bergview's terugvoer
Thank you so much for the kind word!
Chantal H - Jan 2019
Gemiddeld
Rus en vrede.
Lees meerBergview's terugvoer
Baie dankie Chantal, ons waardeer die terugvoer!
Mignon L - Des 2018
Gemiddeld
Lovely house, beautiful views.
Bergview's terugvoer
Thank you Mignon! Your lovely words are so appreciated!
Lize D - Aug 2016
Gemiddeld
Ontspanne.
Bergview's terugvoer
Ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het, en ons hoop te sien julle terug.
Zahira S - Okt 2015
Gemiddeld
Our family loved it.
Bergview's terugvoer
I am so glad to hear you enjoyed your family time together at Bergview. Our main goal is to provide a family friendly place to stay, and we are glad to hear we are achieving this. It is important to have good quality family time, and to make lots of happy memories on holiday. We do hope to have you stay with us again soon.
Rynier K - Mrt 2015
Gemiddeld
Lieflik!
Lees meerBarbara V - Mrt 2014
Gemiddeld
Dit was heerlik gewees en die kinders was mal daaroor.
Petro S - Feb 2014
Gemiddeld
Lekker atmosfeer en baie rustig.
Anne B - Nov 2013
Gemiddeld
Very pretty and welcoming
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoir-singel 14, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom