Bergzicht Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bergzicht Cottage is op Leeuwenboschfontein Guest Farm in Touwsrivier, Wes-Kaap, geleë. Hier kan gaste in die somer sonbaai of die sneeu ervaar wat af en toe val, wat dit die ideale wegbreek vir enige tyd van die jaar maak.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en ekstra beddens kan voorsien word. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus is. Die kothuis het 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Verder is daar ook verskeie aktiwiteite wat gaste kan geniet, wat dit ideaal vir voetslaners, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswatervissers, voëlkykers en naweekgangers maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Langs die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap