Bernallys Fishing Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Bernard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Julius B - Apr 2024
Algehele gradering
Recommended for a quiet and peaceful breakaway.
Tommie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and rustic destination.
Adriaan C - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie rustig maar ons het lekker vis gevang en gekuier.
Marlene L - Sep 2023
Algehele gradering
Nice place for fishing but Giant Heron house is far from what the photo's show.
Roelf V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en privaat. Ideale wegbreek uit die stad se gewoel en geraas.
Bertha M - Des 2021
Algehele gradering
It was more like haven on earth. The peace, the birds.
Christine R - Okt 2021
Algehele gradering
Had a very pleasant weekend, the management was very accommodating.
Harry K - Apr 2021
Algehele gradering
Pad is vol modder, amper vasgesit. Dam nie gebruikersvriendelik nie. Beloftes nie nagekom.
Lees meerUdo R - Feb 2021
Algehele gradering
Min slaap.
Rosemary M - Sep 2020
Algehele gradering
Beste Bosveld ondervinding sover. Eienaar baie hulpvaardig.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Johan K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, naby alles, maar tog uit die stad uit. Lekker plek om die siel te herlaai.
Kobie J - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal weer terug gaan. Dit was rustig en net wat ons nodig gehad het.
Chris-marie V - Okt 2019
Algehele gradering
Mooi, groen, veilig, rustig, vriendelik.
Madelein D - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Johan G - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker vir 'n kort goedkoop wegbreek.
Freude B - Nov 2018
Algehele gradering
Rustic charm.
Quinton A - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n lekker wegbreek van die stad se lawaai en rumoer.
Universiteit Van Pretoria U - Okt 2018
Algehele gradering
Very very basic accommodation.
Adri C - Sep 2018
Algehele gradering
Was 'n rustige naweek.
Nicole R - Sep 2018
Algehele gradering
Nice stay, quiet and relaxed atmosphere.
Brenda J - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Christo H - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, uit die boonste rakke.
Debbie O - Aug 2018
Algehele gradering
Was nie beïndruk nie - woonstel was nie behoorlik skoongemaak nie. Spinnerakke en stof op gordyne. Hout wat voorsien is was half nat.
Hester B - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik. Baie lekker. Baie netjies.
Jeanne G - Aug 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies.
Alicia L - Jul 2018
Algehele gradering
Verskriklik mooi, gevoel of ons in 'n boomhuis bly.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Richard A - Mei 2018
Algehele gradering
Gone fishing, but nothing caught.
Jeanne P - Apr 2018
Algehele gradering
We enjoyed every moment at Bernallys Fishing Lodge. Great value for money and beautiful environment.
Marcus G - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker stil, in die bos, weg van alles en almal.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Alena V - Feb 2018
Algehele gradering
Stil en ontspannend.
Adri N - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en heerlik.
Tammy H - Jan 2018
Algehele gradering
Terrible.
Bernallys Fishing Lodge se terugvoer
Hi Tammy,
I am terribly sorry the place did not suite you, however I'm sure you were happy with the full refund.
Kind regards,
Bernard
Ilze B - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker wegbreekplek.
Yogan H - Des 2017
Algehele gradering
Lovely place, relaxing and service from Bernard was great!
Jacqui N - Des 2017
Algehele gradering
Mini breakaway, relaxing!
Hannelie V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker!
Leana L - Okt 2017
Algehele gradering
We had an amazing stay. Peaceful.
Cornelius P - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker en lekker koud.
Chantel G - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig en stil.
Cathy U - Jun 2017
Algehele gradering
Wow we really had a good time!
Lees meerSarie S - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker saam met familie gekuier, maar die oord was erg verwaarloos en teleurstellend.
Adriana L - Apr 2017
Algehele gradering
Very disappointing!
Lees meerGerrit V - Mrt 2017
Algehele gradering
Uiters teleurstellend en nie die geld werd nie.
Lees meerPieter V - Mrt 2017
Algehele gradering
The area/ hut was in order and surroundings great.
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 21 Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom