Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernice Beds B&B

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Bernice Beds B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mariette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Gesin met tieners

Uitstekende geriewe en fantastiese diens.

Op baie kort kennisgewing ons ingevat en gehelp. Wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net een naggie geslaap. Ons is op doortog naar Suid-Afrika.

Die kamer was goed. Vriendelike mense. Die ontbyt was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag.

Baie goeie diens en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cas P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe gasheer en gasvrou! Heerlike ontbyt!

Alles baie gerieflik en ruim, skoon en op sy plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and comfortable.

Room was clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alma D
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld. Definitief aanbeveelbaar.

Ons het die Askhampad gery wat skade veroorsaak het aan ons sleepwa. Steph het die oggend gehelp om dit te herstel. Sy gasvryheid en vriendelikheid was uitsonderlik. Kan ongelukkig nie dieselfde van die dame daar sê nie. A.g.v die pad het ons 'n redelike gemors in die waentjie gehad wat skoongemaak moes word en ek vermoed sy was nie baie ingenome daarmee nie. Ek het haar spesiaal omverskoning gaan vra dat die kamer vuil is omdat ons baie goed moes was en skoonmaak en dit was nie baie vriendelik ontvang nie. Hierdie was werklik omstandighede buite ons beheer en ek dink sy kon dit beter hanteer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis wat 'n mens gasvryheid noem. Baie spesiale mense -, Christie en Stef.

Ons het die drie aande wat ons daar oorgeslaap het terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyfplek was absoluut netjies en die eienaar en eienares was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Vriendelike ontvangs en baie gasvryheid ervaar by ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher S
Saam met vriende

Baie lekker eenvoudig, maar netjies en veilig.

Baie lekker gerus na lang rit. Was veilig, netjies en skoon. Kort net 'n mikrogolf om goed warm te maak in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
May V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
May V
Saam met vriende

Hartlike gasvryheid.

Eienaars het ons op die hande gedra, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anja B
Gesin met klein kinders

Kon 'n lekker nagrus in kry in 'n skoon, netjiese plek.

Die eienaars was baie vriendelik en het ons met ope arms ontvang. As mens 'n plekkie soek om te oornag, sal ek hulle sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette M
Gesin met tieners

Huisie was, alhoewel oud, tog mooi ingerig en gerieflik.

Oom Stef en sy vrou is twee dierbare, vriendelike en behulpsame mense. Daar was slegs 'n yskas en mikrogolf in die huis en gelukkig 'n groot tafel in die middel van die vertrek. Hulle het ons vertel van die luiperds wat gevoer word by die Kokerboomwoud en hulle het vir ons 'n braai-area gemaak waar ons kon kos voorberei en braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenette M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagstop.

Ons is wonderlik ontvang. Stef het vir ons padkaarte geteken vir ‘n heerlike restaurant. Kamers baie basies. Net wat mens nodig het vir oornag. Lieflike groot yskas om padkos en koelsak uit te pak. Lugversorger absolute bonus. Ons het heerlik oornag. Ons voertuig was veilig onder dak parkeer. Ons kon alles op die motor los. Sal enige tyd weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette B
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, rustige atmosfeer sonder onnodige steurnisse.

Ek sou aanbeveel dat julle 'n klein opwasbak in die kamers inbou. Dit sal help met netheid. Verder is alles 100% vir wat verwag word met 'n oornagfasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en gerieflik.

Vriendelike verwelkoming en het baie lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F
Enkelreisiger

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Baie gemaklike kamers en puik diens. Lugversorging en groot yskas. Heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, baie skoon en netjies kamers. Veilige onderdak parkering. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Uitstekend.

Baie aangename verblyf. Kamers skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
N.p. L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
N.p. L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik, bereikbaar en rustig.

Veilige rusplek en heerlik koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita T
Saam met vriende

Alles wat nodig was vir oornagverblyf was beskikbaar.

Bekostigbare akkommodasie. Vriendelike bestuur. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des S

Stef and Christi are great hosts and we enjoyed our stay.

We enjoyed our stay. The room is clean and comfortable and our hosts were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek wil alle dank aan Stef en Christi oordra. Wat 'n lekker oorbly geleentheid. Dankie Stef vir die Springbok-biltong my vriend!

Lekker groot en ruim oorbly plek. Kan aan enige iemand wat daar wil bly, met die grootste plesier aanraai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs met uitstekende gasvryheid.

Die verblyf by Bernice Beds B&B was uitstekend veral na 'n lang reis vanaf Kaapstad, die stilte, gemaklike beddens en vars kamers is lafenis vir die moeë reisiger. Op aanbeveling van die eienaar het ons op die dorp aandete geniet, ook by die eetplek is ons gul ontvang. Ontbyt by Bernice die volgende oggend was smaaklik en 'n groot treffer - hierdie prys kan definitief met 15% verhoog word! There's a personal touch to the breakfast that deserves a better price. Ons sal beslis weer hier tuisgaan. Well done to the owners who perfected the art of hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gebly en maklik gekry, baie borde om rigting aan te dui. Gemaklike mense en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wulf E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wulf E
Gesin met klein kinders

Great place to relax after a long trip.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shakun R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shakun R
Saam met vriende

Place was clean and comfortable.

We were not allowed to prepare any meals in the rooms. Since we are vegetarians it is difficult to get the suitable meals for ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jim D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Die eienaar was besonder vriendelik en behulpsaam. Ek het my bril daar vergeet en die eienaar gaan dit met 'n geleentheid terug SA toe stuur. Ons kamer was ruim en skoon en gerieflik toegerus. Ons is vroeg die volgende oggend weg en het nie ontbyt genuttig nie. Die omgewing lyk verwaarloos, maar die gastehuis self is netjies omhein met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam en rustig.

Ons is hartlik onvang en die nagrus was stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franscois C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franscois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase na 'n lang rit deur Namibië!

Netjiese en skoon verbyf. Hartlike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Shane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die toilet het 'n sewer-stank gehad.

Dit is nie self catering nie, die verf in die kamer dop af en is in 'n aakligge kleur olieverf geverf. TV is te hoog gemonteer, jy kry nekpyn om so hoog op te kyk. Yskas werk nie behoorlik, goedkoop "one ply" toiletpapier. Gebreekte vloerteels, kussings is nie dikker as 'n dubble kombers nie. Vir die prys is die plek vers te duur as jy dit vergelyk met ander plekke, nie meer as R500 per nag werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklike oornag verblyf.

Ons het nie ontbyt geneem aangesien ons vroeg vertrek het. Aanwysing d.m.v. padwysers en hartlike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 129, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNWVhMzJjLTZhMGUtNDBhZS05NjlmLTZkZDUxYWY0MTA1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 129 10th Street Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.579117252931 18.127436041832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem