Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernice Beds B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 129, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bernice Beds B&B bied gemaklike oornagverblyf vir reisigers in Keetmanshoop en dit is na aan verskeie winkels en restaurante.

Die gastehuis bied 5 en suite-kamers wat met enkelbeddens ingerig is. Elke kamer beskik oor lugversoring, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit word in die eetarea bedien. Onderdakparkeerplek word voorsien. Die eiendom is omhein en toegang word deur middel van 'n hek met afstandbeheer verkry.

Keetmanshoop bied verskeie historiese geboue wat gaste kan besoek, asook natuurlike wonders onder meer die nabygeleë Quiver Tree-woud.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Bernice Beds B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 6

Ligging

  • 10de Straat 129, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Bernice Beds B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 129, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNWVhMzJjLTZhMGUtNDBhZS05NjlmLTZkZDUxYWY0MTA1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 129 10th Street Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.579117252931 18.127436041832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem