Berseba Farm - The Buchu Box
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berseba-plaas, 14 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Berseba Farm - The Buchu Box bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n Ecolive-pod op die Berseba-plaas in die Overberg-distrik. Daar word met essensiële olie op Berseba-plaas tussen Botrivier, Caledon, Hermanus en Kleinmond geboer. Gaste kan ontspan en die rus en vrede in die pragtige omgewing geniet.
Die Buchu Box Ecolive-pod bied luukse verblyf sonder enige tierlantyntjies en dis ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie. Dit bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met storte.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, dompelkoffiepot, mocha-pot, braaitange, braairooster en 'n ysterpotjie toegerus. Kitskoffie, Ceylon-tee, rooibostee, suiker, sout, peper, olyfolie, vuurhoutjies, vuuraanstekers en hout vir die kaggel word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n sitarea met 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakdek met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad.
Slaapplek
’n Bespreking by Berseba Farm - The Buchu Box sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Berseba-plaas, 14 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hemel-en-Aarde Vallei Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berseba-plaas, 14 km vanaf Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom