Berseba Plaaskothuis
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R354, Berseba Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Berseba Plaaskothuis is op 'n plaas tussen Sutherland en Fraserburg en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die afstand vanaf Sutherland is 60 km waarvan 50 km grondpad is en 63 km-grondpad vanaf Fraserburg.
Die kothuis is ongeveer 500 m vanaf die hoofplaashuis, en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis- en leefarea het 'n gasstoof met 4 plate, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, en daar is 'n etenstafel vir 4 gaste. Die kothuis het nie 'n oond nie. Daar is ook 'n kaggel en hout sal voorsien word in die winter.
Onderdak-braaigeriewe word voorsien, asook 'n vuurput waar gaste kan sit en kuier.
Die kothuis is omhein en klein hondjies is toelaatbaar indien vooraf gereël. Honde moet te alle tye onder toesig van die eienaars wees.
Die kothuis het beligting, maar daar is nie elektrisiteit nie. Gaste moet hulle eie kampyskas bring, maar yskas- en vrieskasspasie is ook beskikbaar by die hoofhuis indien nodig. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Berseba Plaaskothuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Phillie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- R354, Berseba Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Berseba Plaaskothuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R354, Berseba Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom