+46

Beit Shalom

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Plein Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beit Shalom is 'n unieke gastehuis in die prentjiemooi, historiese dorpie, Oudtshoorn wat in die Klein-Karoo is. Dit bied die nodige geriewe aan gaste om te ontspan en die rus en vrede te geniet.

Verblyf is beskikbaar in gesellige gastekamers wat individueel versier is en 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging, verwarmers, plafonwaaiers en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Daar is 'n buitelugarea met 'n groot veranda en 'n uitsig oor die skilderagtige rotsagtige swembad. Genoeg parkeerplek is ook beskikbaar.

Ontbyt is op versoek beskikbaar of gaste kan die Smitswinkel Country Kitchen oor die pad besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vaughn P
Besigheidsreis
5.0
Great stay overall. I was met by one of the owners; he took an interest and made me feel welcome. The room was cosy and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspannend. Baie aangename verblyf met gasvrye eienaars.
Apr 2025
Marina W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige rustige plek. Goed geleë en pragtig uitgelee. Heerlik gebly. Netjies en rustige gastehuis wat goed toegerus is. Gasheer was uiters bedagsaam ...
Sien meer
Apr 2025
Lizette V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Goed ingerig. Rustig en stil. Personeel is vriendelik. Dit was vreeslik lekker.
Jan 2025
Stephanie M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Ons is vriendelik ontvang. Omdat ons na ure aangekom het, het die gasheer die elektriese kombers op die bed solank aangesit! Heerlike ontbyt ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 15 Plein Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beit Shalom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Plein Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe593b94c6ba414f2a851afd85cbf6f4e71731e5c0e66fc059a6a8770ea64c9f62a881e4e274f6f3afe7756c2431e8b899f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 15 Plein Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606811 22.21216
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang