+29

Betties Place

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 182 5th Avenue, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Betties Place is bied vakansieverblyf vir 'n gesin in Kleinmond. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die sitarea het 'n TV en sitplek. Die badkamer is apart en het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksie-stoofplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is braaigeriewe op die perseel en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die omheinde erf agter 'n veiligheidshek.

Die woonstel is naby gewilde restaurante en die hawe waar gaste walvisse in seisoentyd kan gewaar. Dit is 1,5 km vanaf die naaste strand en 3 km van die Blouvlagstrand af.

Daar is prentjiemooi voetslaanroetes en wandelpaaie al langs die kuslyn en Betties Place is net 30 km van Hermanus en 100 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marisa V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Ons het net een nag oorgeslaap, maar Betties Place sal lekker wees vir 'n langer kuier ook. Alles wat mens nodig het, en die eienaars is ...
Sien meer
Okt 2025
Lenore S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, comfortable, well located accommodation. Lovely, peaceful and private accommodation within walking distance of the harbour an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jeanne M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike geriewe, naby see en dorp. Heerlik gebly, baie gerieflik! Aanbeveling: daar is nie 'n klein skerp mes nie, broodmes enigste skerp mes en net ...
Sien meer
Jun 2025
Estelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable, all we needed was provided, the hosts were friendly and accommodating. We were only there overnight and arrived after...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gekuier en gerus. Stil en rustige atmosfeer. Die verblyf was heel lekker. Dit was eenvoudig maar het alles wat nodig is. Bettie was bai...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 182 5th Avenue, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Betties Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 182 5th Avenue, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd16ebc0b6625a7d483171ee55767bc05da6ad739c37046c28582e247656f356bbf53e3e864029a8e2d3430301a556e34d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 94 5 1 5 182 5th Avenue Sea Avenues 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341582 19.016372
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang