LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Betty's Guesthouse | LekkeSlaap
+21

Betty's Guesthouse

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 59, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Betty's Guesthouse is in Graaff-Reinet, die vierde oudste dorp in die land, in die Oos-Kaap geleë. Dié dorp het gewilde toeristebesienswaardighede wat die Vallei van Verlatenheid, die Camdeboo Nasionale park, Stretch’s Court, Reinett House Museum, die Agave Distillery en die ou Nederduits Gereformeerde Kerk insluit.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede: Molly’s en Betty’s. Molly’s het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie en 'n sitkamer met 'n TV in.

Betty’s is gepas vir 8 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed, Slaapkamer 2 het 'n dubbelbed en enkelbed en Slaapkamer 3 het 3 enkelbeddens. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuis en 'n sitkamer in.

Op die perseel is daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek en dit is rolstoel- en troeteldiervriendelik. Neem asb. kennis dat die ingang na die parkeerplek knap is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 87 resensies vir Betty's Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Caledonstraat 59, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Betty's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 59, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwMTdmNjRhLTE2ZWEtNDk2NC1iYTk0LWI1MzU3MjkzYmRjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 59 Caledon Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.250015287404 24.53225210309
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!