2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Betty Boop Kothuis bied verblyf aan 2 gaste in 'n knus kothuis is Mcgregor wat 600 m vanaf die middedorp geleë is.
Dié oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. WiFi word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet.
Die kothuis lei na 'n beskutte stoep met braaigeriewe. Daar is onderdakparkeerplek op die perseel. Die eenheid is omhein en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Daar is verskeie restaurante en geskiedkundige roetes in McGregor. Gaste kan ook gaan stap in die dorp, voetslaan, fietsry en wynproe by al die wynplase in die area. Gaste kan ook die Vrolijkheid Natuurreservaat besoek
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lenta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 17 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Betty Boop Kothuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang