Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beulahs House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 0181, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beulahs House is 'n pragtige selfsorghouthuis in die rustige Tsitsikamma met die berg in die agtergrond en die see voor die huis. Die balkon bied 'n ononderbroke uitsig oor die see en gaste kan die mooiste sonsondergange daar geniet. Elke sonsondergang lyk anders en gaste kan rustig met 'n drankie agteroorsit en die uitsig aanskou.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer is bo. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is onder en het 'n dubbelbed. Die onderste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Daar is dekstoele op die balkon waar gaste kan ontspan. 'n Houtbraai is beskikbaar. Indien gaste op die dek aan die sy braai kan hulle dalk bosbokkies of muishonde sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Beulahs House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Beulahs House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 0181, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beulahs House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, 0181, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa42cc5c5bf8de5c7ded37fdc05e712638a4d5ab3071e64b009c1f8b14b199e25ae6f2ffcc71e22019ee836c14bc8cace2151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 0181 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.07289746385 24.226731061935