Bezhoek Private Nature Reserve and Tented Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofkampweg 1, Bezhoek Privaat Natuurreservaat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bezhoek Private Nature Reserve and Tented Camp is in Middelburg en is die tuiste van 'n verskeidenheid diere, riviere, watervalle en interessante fauna en flora. Die kamp bied slaapplek aan 18 gaste en is ideaal vir 'n groepswegbreek.
Daar is 9 glanskamptente en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Die tente het elkeen 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n dek met sitplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke tent het ook 'n yskassie, elektriese komberse in die winter, 'n waaier in die somer en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt, middagete, aandete en drankies in die oggend, middag en aand is beskikbaar.
Daar is ook 'n swembad en 'n restaurant op die perseel, en aktiwiteite soos wildritte, begeleide wandelings, voetslaan- en bergfietsroetes van 100 km en wildkyk wat gaste kan aandurf.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carolyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoofkampweg 1, Bezhoek Privaat Natuurreservaat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Bezhoek Private Nature Reserve and Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loskopvallei Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofkampweg 1, Bezhoek Privaat Natuurreservaat, Middelburg, 1050, Mpumalanga