[email protected] Guesthouse Piet Retief

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

[email protected] Guesthouse is 'n B&B-onderneming in Piet Retief. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Ons het 14 smaakvol versierde slaapkamers wat volledig gemeubileer is. Elke kamer het 'n driekwartbed, dubbelbed of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort of bad. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en linne en handdoeke word voorsien.

'n Volledige Engelse ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien en die gastehuis het 'n kragopwekker, en daar is gratis WiFi in die lapa en die eetarea. 'n Wasgoeddiens en ontbyt- en middagetepakkies is beskikbaar op versoek.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en [email protected] Guesthouse is in die hartjie van die dorpie, net 30 km vanaf Swaziland se grens.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na [email protected] Guesthouse Piet Retief gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]