+15
Lodge in Newtonpark

Bhotani-on-Newton Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Dubbelkamer Newton
Slegs die kamer.
Koninggrootte-bed Newton
Slegs die kamer.
Koninggrootte-ateljeekamer Newton
Slegs die kamer.
Huisreëls

Ons ontvangstoonbank is ongelukkig nie 24 uur per dag oop nie en sluit 19:00. Tref asseblief vooraf reëlings sou jy later moet inklok. Gaste wat ná 20:00 inklok betaal 'n fooi van R20 per uur.
Laat weet ons asb. vooraf indien jy enige kos-allergieë het (vir gesondheidsredes of godsdienstige redes).
Aandete is op aanvraag beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 5 jaar betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen 6 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 891
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 891
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 891
per nag, vir 2 mense
Bespreek

62A Pickering Street, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6055, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2693ef9f20eac661b3078e67846d3a549a30b4b7b7811826de6f39dcdb5527aac6a29c55c013b194857cebc5e79a6395427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R891 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 62A Pickering Street Newton Park 6055 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9453 25.56007

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang