Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bibi's Place Self Catering Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Bibi's Place Self Catering Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hildreth T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildreth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was waarde vir geld.

Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wj D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wj D
Gesin met klein kinders

Lekke rus.

Ons gesin het lekker gebly by Bibi's Place Self Catering Apartments wat naby aan die see is. Die plek is baie ruim en veilig. Ons sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bibi's Place Self Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Julle is altyd welkom terug by Bibis Place!

Bibi's Place Self Catering Apartments
Kobus K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Baie lekker en skoon.

Vriendelike diens en baie omgee! Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bibi's Place Self Catering Apartments se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Kom gou weer.

Bibi's Place Self Catering Apartments
Lona M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable fully furnished apartment in a safe area.

We were very happy with Bibi’s, it’s in a nice quiet area but close enough to restaurants and shops. The apartment is private, spacious and comfortable with everything you need. The owner was very kind and made up an extra bed for me to be separated from my hubby because I had flu. We will definitely stay there again and for much longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bibi's Place Self Catering Apartments se terugvoer

Thank you for your kind review. You are always welcome back at Bibis Place.

Bibi's Place Self Catering Apartments
Silvia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia S

A lovely, comfortable place for a family vacation.

The set-up and atmosphere of Bibi's Place felt like home. The accomadation has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bibi's Place Self Catering Apartments se terugvoer

Thank you Sylvia. You are always welcome back at Bibis Place.

Bibi's Place Self Catering Apartments
Dirkie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie R
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Sal weer daar gaan bly met volgende geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met vriende

Fijn appartement.

En erg fijn appartement met 2 slaapkamers. Compleet ingericht, alles is aanwezig. Parkeren bij het appartement, achter een hek. Centraal gelegen. Van harte aanbevolen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle L
Saam met vriende

Puik.

Bibi's PlaceSelf-catering Apartments is baie goed geleë. Ten volle toegerus, met wat jy kan nodig kry. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, ons het baie lekker gebly.

Die eenheid is baie goed toegerus en lekker naby die see. Sal definitief weer daar wil bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bibi's Place Self Catering Apartments se terugvoer

Dankie Rachel! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves!

Bibi's Place Self Catering Apartments
Lillian B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and welcoming.

We really enjoyed our stay here, the hostess was gracious, very helpful and we had lovely conversations regarding the area and she was extremely accommodating. Will stay here again on our next trip to the area!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Ons kan Bibi's Place beslis aanbeveel. Ons was goed ontvang en kon heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Sentraal geleë met alles wat mens benodig. Baie vriendelike gasvrou. Sal Bibi's Place graag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby see, veilig.,veilige parkering, rustige area.

Veilige verblyf. DStv. Kon lekker langs die see gaan stap,,asook in die buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Schitterend.

De ideale plek voor een verblijf in Swakopmund. Zeer verzorgd en ruim verblijf. Aangenaam en rustig. Op wandelafstand van het centrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bibi's Place Self Catering Apartments se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het, julle is altyd welkom.

Bibi's Place Self Catering Apartments
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Boss-straat 5, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKBlylTPdO9EhaXb6ptXxvR6t36cDiUp98UoXRFlrIFZLlIPRGV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 5 Dr Boss Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.660033631727 14.528923534247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem