Bibury Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bibury-laan 3, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bibury Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, veilige tuinkothuis in die stil voorstad genaamd Linkside in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die kothuis het 'n aparte ingang en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n leef- en kombuis-area. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en kyk oor die tuin uit. Die badkamer het 'n stort en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster en tee, koffie, melk en suiker word voorsien.
Die kothuis het toegang tot 'n klein binnehof by die ingang en daar is 'n swembad wat gaste gerus kan gebruik. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af. Die voorstad het 'n 24 uur-sekuriteitspatrollie en is sentraal geleë naby skole, hospitale en winkelsentrums. Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en die strandfront is net 15 minute van ons af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bibury-laan 3, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Bibury Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mill Park Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bibury-laan 3, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap