Biedouw Vallei Wegbreek
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Biedouw Vallei Wegbreek is op die oewer van die Biedouwrivier geleë. Verblyf word in 4 chalets en 'n vierslaapkamerhuis, die Kliphuis, aangebied.
Elke chalet beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea, 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die Kliphuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het sy eie onderdakbraai op die stoep met 'n uitsig oor die plaas, die rivier, en op die berge.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Biedouw Vallei Wegbreek het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap