Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biesieslaagte Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesieslaagte-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Biesieslaagte Guest Farm is 'n wonderlike oornagplek vir reisigers op pad na Kaapstad of die Weskus. Die plaas is langs die R63 geleë, sowat 900 km vanaf Gauteng en 600 km vanaf Kaapstad. Dit is ook 'n fantastiese wegbreek vir diegene wat op soek is na die oopte en stilte van die Karoo.

Die plaaskothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkel- en 'n dubbelbed.

Die kothuis gebruik sonkrag en gasgeisers. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank.

Die braai-area buite het 'n lieflike vuurmaakplek en 'n skerm om die ergste wind af te weer. Vir die warm somersdae is daar 'n swemdam om in af te koel.

Daar is meer as genoeg spasie en bergrûe om te verken en 'n gemerkte bergfietsroete om aan te durf. Gaste kan laatmiddag na die heuwel stap of ry om die asemrowende sonsondergang te bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Biesieslaagte Guest Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 39 resensies vir Biesieslaagte Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 2

Ligging

  • Biesieslaagte-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Biesieslaagte Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesieslaagte-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c8385cc303e3dd4f1624d568c2e2300bf53eabd013b6dd99ce9c94596430bf45d50981905445ad666a60ba41363f5134a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 8 mense 39 5 1 5 Biesieslaagte Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.044960277963 21.89326047237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem