LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bietjie Rus | LekkeSlaap
+26

Bietjie Rus

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Bietjie Rus
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jessica F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica F
Gesin met klein kinders

It was great. Great place to relax and enjoy the nature.

My son enjoyed the chickens and lambs, but most of all the lovely dogs. I will definitely go there again.

Carl S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is skoon, netjies, goed toegerus en opregte hartlikheid en kennis van die omgewing maak die verblyf lekker en baie spesiaal.

Ontvangs is hartlik, gaste kom as vreemdelinge daar aan, maar vertrek weer aan die einde van die verblyf as vriende. Die ontbyt is heerlik voorberei en die oop stoep waarop ons dit geniet het, dra by tot die spesiale atmosfeer omdat die boomryke werf na 'n paradys klink met die voëls wat vroegoggend daarin baljaar. Die eienaars se kennis van hul omgewing dra by tot die spesiale ervaring om daar te bly. Die eienaars doen moeite om vooruit daaraan te dink wat die behoefte van gaste kan wees en dan met 'n groot glimlag en warmte daarin te voorsien, wat die gaste spesiaal laat voel. Die Duitse toeriste wat ook daar was, is net so vriendelik en warm in vlot Duits ontvang en onthaal.

Sandra V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is mooi en rustig. Baie sentraal geleë, naby die Addo Olifant Nasionale Park en ander besienswaardighede.

Mikki M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mikki M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Graet location for Addo, safe and very comfortable.

A very good home, away from home. Our hosts were extremely helpful and informative about Addo. Good value for money.

Julia M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Dit was baie lekker en die ontbyt was uitstaande!

Sorita en Andrew het ons baie tuis laat voel en uitstaande informasie gegee van die Addo waar ons wou wees.

Philicia B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n aangename ervaring.

Ons kan Bietjie Rus onvoorwaardelik aanbeveel. Dis beslis ‘n vriendelike hulpvaardige bestuur - sal weer daar gaan bly.

Gerda N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartik ontvang, gevoel soos eie huis.

Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Doen moeite om haar gaste tuis te laat voel en sy het 'n goeie kennis van die omgewing en kan inligting oor besienswaardigheid verskaf. Sal Bietjie Rus beslis aanbeveeld vir ander toeriste.

Nonzwakazi B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonzwakazi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker ondervinding.

Sy was baie vriendelik en sorgsaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a very nice experience.

She was very friendly and caring.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jannie R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasatmosfeer. Geriewe voldoende.

Lekker gebly. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

David B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek met heerlike verblyf naby Addo Olifantpark.

Ons het ons verblyf by Sorita en Andrew baie geniet. Hulle het albei uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Die verblyf was regtig lekker en die kersie op die koek was die uitstekende braais en om in die swembad te swem.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect spot with lovely accommodation close to Addo Elephant Park.

We enjoyed our stay with Sorita and Andrew, who both bent over backwards to make us feel welcome and at home. The accommodation was really good, with the cherry on the top being a couple of excellent braais and swims in their sparkling pool.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pieter R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Gesin met tieners

Baie ruim en gemaklik.

Heerlike rustige omgewing en swembad was 'n groot pluspunt in die warm weer. Baie vriendelike eienaars en baie hulpvaardig met inligting met betrekking tot wildkyk ens.

Eijsbouts H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eijsbouts H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goei plek om te verbly vir een besoek aan Addo Elephants Camp.

Ons is Nederlandse toeriste en ons het 21 dae door Suid Africa gereis. Ons was 2 dae by Bietjie Rus. Andrew en Sorita het baie goed gesorg. Helle adviese was baie goed en hulle het gesorg dat die safari in Addo Elephants Camp een sukses het gewees. Bietjie Rus is nie dicht by een stad nie. Maar vir aandetes daar is enkele restaurante die goed is. Bietjie Rus het ook een klein swembadjie. Baie danki vir Sorita en Andrew vir hulle gastvryheit. (Excuseer vir my waarskynlik slegte taal in Afrikaans. Dit lyk bietjieop Nederlands maar is niet heeltemaar dieselfde nie).

Alwyn D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D
Saam met vriende

Baie oulike plekkie.

Sal beslis weer van Bietjie Rus gebruik maak omdat mens nie 'n meer vriendelike en hulpvaardige ontvangs kan kry nie en die geriewe baie skoon en voldoende is, tot vir 'n paar mense (swembad en al).

Bietjie Rus's terugvoer

Baie dankie Alwyn Dit was heerlik om so 'n mooi groep jong mans te ontvang.

Baie seëninge
Andrew

Bietjie Rus
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinpad, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOIyXS6CXzRYqunbg5tB9vtMD6qO7LXmytuhx6XwO5al4gx20uG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Rietfontein Road Sunland 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.506988756269 25.628106411744
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!