Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BietjiePlaas

Selfsorg
BietjiePlaas 1
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n vooruitbetaalde lugversorger in. Daar is spasie vir 2 driekwartbeddens in die sitkamer, indien nodig. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, braaipan en 'n yskas.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
BietjiePlaas 2
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n stort, wasbak en 'n kombuis. Die kamer het vooruitbetaalde lugversorging en die leefarea het spasie vir 2 driekwartbeddens, indien nodig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selforg

Huisreëls

Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
BietjiePlaas 4
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis is mer 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n stoep met 'n braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier

BietjiePlaas 5

BietjiePlaas 6
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte toilet, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n driekwartbed. Daar is ook 'n stoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
BietjiePlaas 7
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte toilet, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n driekwartbed. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
BietjiePlaas 3
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed kan ook daar ingeskuif word indien nodig. Die tweede slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n 3/4 stapelbed. Die badkamer het ‘n stort en ’n bad. Die kombuis is met ’n stoof en ’n mikrogolf toegerus. Die sitkamer het ’n TV met DStv. Die eenheid het ’n privaat tuin met ‘n braaiplek. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
BietjiePlaas 8
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

BietjiePlaas 8 is 'n private eenheid met twee slaapkamers, 'n volledige badkamer en 'n aparte ekstra toilet. Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n eet- en TV-area. Die eenheid 'n groot stoep en 'n privaat tuin waar gesinne kan kuier en braai. Die eenheid het parkeerplek vir 3 voertuie . Daar is ook 'n aparte ingang. Die TV is met Netflix gekoppel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalapalm Road, Plot 219, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bdfb9d3a3a3093542190e7084b03244a29a288f8f037fd329bc84e44d4d31333cdeb1458979d5e77ccd9fcee1628c0f1b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 Plot 219 Lalapalm Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.641973 28.285974
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem