- 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 219 Lalapalm Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
BietjiePlaas is in Kameeldrift-Oos in Pretoria geleë en dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers. Dié instansie is naby die hooftoegangroetes en 20 minute se ry van Wonderboom Lughawe af.
Daar is 6 eenhede wat slaapplek vir 4 gaste het op ’n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 2 driekwartbeddens in die leefarea.
Die eenhede beskik elk oor 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak.
Eenheid 1 het ’n kombuisie met ’n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike banke waar gaste kan ontspan.
Eenheid 2 het ’n stoof en braaigeriewe.
Eenheid 3 het ’n kombuisie met ’n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Daar is veilige, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Let asb. daarop dat rook in die eenhede verbode is. BietjiePlaas het ook 'n streng beleid teen harde musiek en geraas.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n vooruitbetaalde lugversorger in. Daar is spasie vir 2 driekwartbeddens in die sitkamer, indien nodig. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, braaipan en 'n yskas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gerieflike eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n stort, wasbak en 'n kombuis. Die kamer het vooruitbetaalde lugversorging en die leefarea het spasie vir 2 driekwartbeddens, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selforg
Huisreëls
Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis is mer 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n stoep met 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte toilet, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n driekwartbed. Daar is ook 'n stoep met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte toilet, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n driekwartbed. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas en mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
BietjiePlaas 8 is 'n selfsorg-eenheid op 'n werkende kleinhoewe in Kameeldrift-Oos, Pretoria. Die eiendom bied 'n rustige plattelandse omgewing en kan tot 5 gaste akkommodeer, wat dit geskik maak vir gesinne of klein groepies.
Die eenheid bestaan uit 1 aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die leefarea is ingerig met 'n driekwartbed en 'n driekwartstapelbed, wat slaapplek bied vir 3 bykomende gaste. Badkamergeriewe sluit 'n stortkamer en 'n aparte toilet in.
Die kombuis en leefarea bied ruimte vir maaltydvoorbereiding en ontspanning. 'n Onderdak-patio met 'n ingeboude braai is ook beskikbaar, waar gaste buitelugmaaltye kan geniet terwyl hulle die omliggende kleinhoewe-omgewing inneem.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed kan ook daar ingeskuif word indien nodig. Die tweede slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n 3/4 stapelbed. Die badkamer het ‘n stort en ’n bad. Die kombuis is met ’n stoof en ’n mikrogolf toegerus. Die sitkamer het ’n TV met DStv. Die eenheid het ’n privaat tuin met ‘n braaiplek. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
BietjiePlaas 10 is 'n privaat eenheid met 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en 'n aparte ekstra toilet. Die kombuis/eetkamer is 'n ruim oopplan-kamer. Die eenheid het 'n groot stoep met 'n privaat tuin. Die eenheid het parkeerplek vir 3 voertuie. Dit het ook 'n aparte ingang. Die TV is gekoppel aan Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
BietjiePlaas 9 is 'n selfsorg-eenheid op 'n werkende kleinhoewe in Kameeldrift-Oos, Pretoria. Die eiendom bied 'n rustige plattelandse omgewing en kan tot 5 gaste akkommodeer, wat dit geskik maak vir gesinne of klein groepies.
Die eenheid bestaan uit 1 aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die leefarea is ingerig met 'n driekwartbed en 'n driekwartstapelbed, wat slaapplek bied vir 3 bykomende gaste. Badkamergeriewe sluit 'n stortkamer en 'n aparte toilet in.
Die kombuis en leefarea bied ruimte vir maaltydvoorbereiding en ontspanning. 'n Onderdak-patio met 'n ingeboude braai is ook beskikbaar, waar gaste buitelugmaaltye kan geniet terwyl hulle die omliggende kleinhoewe-omgewing inneem.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let dat geen geraas op die perseel toegelaat word nie. Rook is verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 287
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- BietjiePlaas 1
- Selfsorg
- BietjiePlaas 2
- Selforg
- BietjiePlaas 4
- Selfsorg
- BietjiePlaas 5
- Selfsorg
- BietjiePlaas 6
- Selfsorg
- BietjiePlaas 7
- Selfsorg
- BietjiePlaas 3
- Selfsorg
- BietjiePlaas 10