LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+107
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 219 Lalapalm Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

BietjiePlaas is in Kameeldrift-Oos in Pretoria geleë en dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers. Dié instansie is naby die hooftoegangroetes en 20 minute se ry van Wonderboom Lughawe af.

Daar is 6 eenhede wat slaapplek vir 4 gaste het op ’n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 2 driekwartbeddens in die leefarea.

Die eenhede beskik elk oor 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak.

Eenheid 1 het ’n kombuisie met ’n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike banke waar gaste kan ontspan.

Eenheid 2 het ’n stoof en braaigeriewe.

Eenheid 3 het ’n kombuisie met ’n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is veilige, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Let asb. daarop dat rook in die eenhede verbode is. BietjiePlaas het ook 'n streng beleid teen harde musiek en geraas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 287 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rhandzi H
Saam met vriende
5.0
Excellent. The place is therapeutic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Rika V
Gesin met tieners
5.0
Rustig en veilig. Skoon plekkie, alles wat jy nodig het. Dis werklik 'n bietjie plaas, rustig en veilig. Plekkie is skoon en netjies. Sal definitief a...
Sien meer
Sep 2026
Clarissa P
Saam met vriende
5.0
Rustig, netjies, skoon. Baie mooi en rustige plek vir 'n wegbreek.
Jun 2026
Marco B
Gesin met klein kinders
5.0
Gevoel of ons by die huis is. Baie lekker gebly en die kinders het die klonte diere op die plaas baie geniet. Sal beslis weer terugkom.
Jun 2026
Justin R
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, relatief nuut geboude plek. Ja, ek het, baie lekker.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 287

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Plot 219 Lalapalm Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink BietjiePlaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 219 Lalapalm Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bdfb9d3a3a3093542190e7084b03244a29a288f8f037fd329bc84e44d4d31333cdeb1458979d5e77ccd9fcee1628c0f1b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 287 5 1 5 Plot 219 Lalapalm Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.641973 28.285974