+12
Gastehuis in Beaufort-Wes

Biffie's Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 563 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter L
1 nag
5.0
Jan 2026

Ongelooflike gasvryheid; voel soos om by familie te wees! My oorbly by Biffie's Cottages, in Beaufort-Wes, was 'n uitstekende besluit. Die gasvryheid is ongelooflik, die eenheid was pynlik netjies met alles wat ek mag benodig, en uitstekende veiligheid vir my en my motor om net 'n paar dinge te noem. Dit het voorwaar gevoel of ek by familie oorslaap vir die aand. Baie dankie; ek waardeer dit opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Hi Pieter, baie dankie. Waardeer hierdie mooi boodskap. Groete, Biffie

Marne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelike, veilige, skoon en netjiese verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Biffie was die beste lieflike lugverkoelde kamer en haar se broodjies is tops. Wat 'n lieflike verblyf! Biffie is 'n absolute ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Comfortable, safe, convenient, reasonably priced, clean. Our stay was superb, Biffie could not have been nicer and made an extremely hot and tiring trip considerably more enjoyable. My dad and I particularly appreciated the packed sandwiches provided each day since we left very early each morning to go and take photographs and there was very little open for breakfast for at least 2 hours after we'd started our day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beautiful, clean and neat with a warm welcome from the hostess. 5-plus stars! What a beautiful, clean and neat stay-over. Biffie is such a warm-hearted hostess. Thank you for the fresh, delicious sandwiches for our next day's travel! This was a wonderful surprise. xx.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke W
1 nag
5.0
Des 2025

Veilig, skoon en rustig. 10/10 sal weer hier kom bly. Biffie is 'n uitstekende gasheer en die glasie wyn na 'n lang dag was die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en veilig. Baie lekker gebly. Biffie was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very comfortable, safe stay in the middle of town. A relaxing overnight stay in a magical garden environment. Enjoyed the personal touches provided by the hostess. A short stroll to the 4 Sheep and a Karoo lamb dinner gave the final cheer to what had been a long day's drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry (Nick) E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende en vriendelike diens. Heerlik oorgebly! Gasvrou se vriendelikheid, professionaliteit en bedagsaamheid is uit die boonste rakke! Hiér sal ek beslis weer kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette G
1 nag
5.0
Okt 2025

Biffie de Vos is die 'B' in Biffie's Cottages. Dis haar hart en siel. Dit was slegs 'n oornagverblyf, en tog het Biffie ons vriendelik ontvang. Daar was beskuit en selfs tuisgemaakte broodjies met ons aankoms. Die kamer was lieflik en pragtig, stylvol en kunstig versier. Die mooiste rooi protea rangskikking moontlik uit Biffie se tuin het die kamer verfraai. Die bed was baie gemaklik. Die kamer was gemaklik sonder om te groot of klein te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 563

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 563 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang