Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
ISABEL Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Janes B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly. Vriendelike personeel. Kamers mooi netjies.
Big 5 Guest House se terugvoer
Dankie Janes vir die wonderlike terugvoer.
Ons is bly dat julle ons gastehuis geniet het.
Hoop om julle weer te sien.
Big5 Span
Daleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi plek. Netjies en skoon.
Big 5 Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Big5 Span
Philip S - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Big 5 Guest House se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Philip. We are pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you again in the near future. Big5 Management.
Berdine V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Big 5 Guest House se terugvoer
Goeiemore Berdine,
Baie dankie vir die resensie - ons waardeer dit. Ons vra omverskoning oor die onderhoud wat nie aan julle deurgegee is nie, en dat die gekappery julle gepla het.
Veilig bly en voorspoed vir 2022 - Anel Big5 Gastehuis
Marcel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ideaal vir ons behoeftes.
Big 5 Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons n plesier om julle by ons te huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Goed gaan. Anel
Michael J - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ondervinding.
Big 5 Guest House se terugvoer
Dankie vir jou "review" Michael. Dit was lekker om jou hier by ons te hê. Hoop om jou vinnig weer te sien. Lekker fees seisoen vir jou en jou geliefdes. Big5
Philip T - Mei 2018
Algehele gradering
Nie die prys werd nie.
Karin V - Jun 2017
Algehele gradering
Plek was netjies.
Big 5 Guest House se terugvoer
Goeiedag. Dankie vir die terugvoering. Seine is nie altyd wonderlik hier in Witbank nie, maar ons probeer altyd ons bes om die beste dienste te verskaf. Hoop om julle vinnig weer te sien...
Annette V - Sep 2016
Algehele gradering
Mooi, maar nie skoon nie.
Cw S - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker, net die kluis het nie gewerk nie.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga