Big Creek Lodge
- Kapasiteit: 147 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Boschfontein 387, Erfdeel 97 en 33, Manarand, 0300, Noordwes
- Vanaf R300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Big Creek Lodge is aan die voet van die Magaliesberg-bergreeks en het 'n rustige omgewing wat perfek is vir 'n wegbreek.
Verblyf word gebied in 8 selfsorg-chalets van verskillende groottes na gelang van die gaste se behoeftes, asook 31 kampeerplekke met toegang tot waterkrane en kragpunte.
Gaste kan vrylopende wild, soos sebras, geniet wat op die perseel rondloop. Daar is ook 'n groot swembad, 'n speelarea vir kinders, braaigeriewe en 'n kroeg.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R24, Boschfontein 387, Erfdeel 97 en 33, Manarand, 0300, Noordwes
- Gaste dink Big Creek Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Maanhaarrand Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 147 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Boschfontein 387, Erfdeel 97 en 33, Manarand, 0300, Noordwes