Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big D Accommodation & Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big D Accommodation Guesthouse, Plaas du put Erf 36, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Big D Accommodation & Guesthouse is op 'n plaas in Northam, Limpopo, geleë. Die verblyf is 'n rustige en gerieflike toevlugsoord wat ideaal is vir sakereisigers of paartjies op soek na vreedsame verblyf.

Verblyf is in 12 kamers beskikbaar. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Die kamers is almal langs mekaar en het klein stoepe met buitemeubels. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en piekniektafels in die skaduwee. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Big D Accommodation Guesthouse, Plaas du put Erf 36, Northam, 0360, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big D Accommodation Guesthouse, Plaas du put Erf 36, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa39f28577e366a43da32ecd83d31ddd4f1cdb115f3aadc991ba98d46c90e761334230f0d289fb41026b981e4bcae671d33a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) Big D Accommodation Guesthouse Farm du put Plot 36 0360 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9902592 27.2724506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem