Big in Africa Lodge
20 resensies
Lodge
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 736, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Big in Africa Lodge is 'n ongekunstelde lodge in die dorp met 'n bosveld-atmosfeer - ideaal vir 'n rustige wegbreek!
Die lodge het 3 rustieke chalets met grasdakke en en suite-badkamers. Een van die chalets (Timbavati) het 'n koningingrootte-bed en een enkelbed en die ander 2 chalets (Caprivi en Savuti) het 3 enkelbeddens elk.
Gaste het toegang tot die volgende geriewe op die perseel: satelliet-TV, 'n swembad vir die warmer dae, boma en braai-area, ten volle gelisensieerde kroeg en veilige parkering - die onderneming het ook 'n elektriese heining.
Gaste kan hulself ook verlustig in die volop voëllewe, inheemse bome en plante.
Ontbyt is nie ingesluit nie.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 20 resensies vir Big in Africa Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Erf 736, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Gaste dink Big in Africa Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kameeldrift-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 736, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom