Big Oak Cottages
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagleslaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Big Oak Cottages bied selfsorg-eenhede in Dullstroom. Dis naby restaurante en ander geriewe.
Daar is 5 kothuise en elke kothuis het slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Elke kothuis beskik oor 1 slaapkamers en 1 badkamer; 2 kothuise het 'n tussendeur. Elke kothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuisie met basiese selfsorgtoebehore.
Elke kothuis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot braaigeriewe. Big Oak Cottages is ook naby 'n forelstroompie en ander pragtige visvangplekke in die omgewing.
Big Oak Cottages het ook 'n kragomsetter in geval van beurtkrag.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 386
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Eagleslaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Big Oak Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagleslaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18