Brits Akkommodasie by Big Tree Guesthouse | LekkeSlaap
+22

Big Tree Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 94 resensies vir Big Tree Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Le'cinda E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Le'cinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doen baie moeite, alles is daar wat mens nodig het. Baie oulik.

Hulle doen baie moeite, die beddegoed is mooi skoon en kwaliteit. Baie netjiese plek. Sal enige tyd aanbeveel.

Rita L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang. Eienaars is baie hulpvaardig en sorteer goedjies vinnig uit.

Ons was baie tevrede met die ontvangs en diens by Big Tree Guesthouse.

Hardus V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n aangename plek om te kon oorslaap.

Die enigste klagte wat ek het is dat daar asb aandag gegee moet word aan die parkering. Is onmoontlik om te parkeer as daar 3 of meer karre reeds in parkeerterrein is.

Michelle B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons plekkie was skoon en baie netjies en ons het veilig gevoel.

Netheid was amazing en ons het verskriklik lekker geslaap. Bed en kussings was baie gemaklik. Badkamer was skoon en netjies met handwasseep. Die aircon het baie gehelp met die hitte (was 34 grade buite). Lekker koffie gedrink die volgende oggend buite op die dek area en wens ons het ons swemklere gebring! Dit was rêrig baie aangenaam en sal beslis weer daar bly as ons in Brits is.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Michelle vir die erkenning, ons waardeer dit. En is baie bly julle het dit geniet!

Big Tree Guesthouse
Marthie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie S
Gesin met klein kinders

Heerlike koel tuin swembad baie geniet, James. Netjies en toepaslik toegerus, kuierstoep was bonus.

Ons was vriendelik ontvang, daar was kort-kort seker gemaak als is nog in orde.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Martie, ek waardeer dit.

Big Tree Guesthouse
Annelise E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise E
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en netjiese skoon kamer met nodige geriewe.

Dit was 'n plesier om daar te bly.

Janet B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet B
Enkelreisiger

Dit was awesome.

Lekker gebly. Netjies en skoon. Dankie vir die gasvryheid.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Janet, waardeer die goeie terugvoer!

Big Tree Guesthouse
Nthabiseng M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nthabiseng M
Enkelreisiger

Had an amazing time, felt like home.

The service was amazing, friendly staff, making you feel welcomed. Security is tops and the room was spotless.

Betsi G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsi G
Saam met vriende

They were very friendly!

I would definitely come back here! A home away from home! The only problem we experienced was the check out time - 09:30 is way too early.

Deserey J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deserey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie aangenaam, vriendelike personeel.

Gert M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Sal beslis aanbeveel.

Waarde vir geld. Ons het regtig lekker oorgeslaap.

Hester D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met vriende

Voel soos 'n mini vakansie!

Dit was die tweede keer dat ek by die Big Tree Gastehuis tuis gaan en dit was nog steeds 'n wonderlike ondervinding. Dis baie skoon en netjies. Dit voel soos 'n mini vakansie onder die lapa by die swembad. Die Big Tree sal altyd my eerste keuse wees as ek Brits toe gaan.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Hester, ons waardeer dit en is so bly julle geniet dit by ons. Altyd welkom!

Big Tree Guesthouse
Maria S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gesellig.

Beveel die gastehuis aan. Alles wat ons verwag het was daar. Vriendelik ontvang en was skoongemaak na eerste aand wat 'n verrassing was. Ruim kamer en braaigeriewe oortref.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie!

Big Tree Guesthouse
Mariane V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik, netjies en personeel vriendelik.

Baie netjies. Alles wat mens nodig het is in die kamer. Die bykomende etes is 'n wenner!

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Mariane, waardeer.

Big Tree Guesthouse
Elritia L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elritia L
Besigheidsreis

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Heeltmal tevrede met skoon en netjiese akkommodasie en vriendelike diens. Die sjokoladetjies op die bed is 'n mooi stukkie finesse. Die hoekbad is ook 'n pluspunt.

Dylan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dylan L
Enkelreisiger

Goeie kliëntediens, netjies en skoon.

Dit is ook stil en rustig in die aande.

Immelda T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Immelda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang. Slaapeenheid is baie skoon en gerieflik.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Immelda, waardeer die terugvoer.

Big Tree Guesthouse
Khulani M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khulani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Big Tree was a safe place for me to stay, I like the service.

Big Tree was a wonderful place to stay, I enjoyed the peaceful stay at the guest house.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Thank you Khulani.

Big Tree Guesthouse
Anthony B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed geleë vir die doel waarvoor ek bespreek het.

Netjies en skoon verblyf indien 'n mens 'n nag wil oorbly in Brits.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Anthony.

Big Tree Guesthouse
Vlok V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vlok V
Gesin met tieners

Baie goeie ervaring.

Het verblyf baie geniet in skoon en netjies gastehuis. Sal dit definitief aanbeveel.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie,en ook vir die besoek.

Big Tree Guesthouse
Carel M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

'n Mens soek altyd verblyf wat bekostigbaar, skoon en gerieflik is. Dis nie die eerste keer dat ons LekkeSlaap gebruik nie, ons is juis in September op pad Namibia toe en slaap dan op die terugkom weer in Vryburg se Game View Lodge. Die terugvoer is dat dit 'n mens laat tuis voel wanneer jy daar bly. Dankie.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Robert, ons waardeer die positiewe terugvoer!
Beste wense,
Sarel en Mariaan
Big Tree Gastehuis

Big Tree Guesthouse
Annetjie D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie D
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en skoon.

Die gastehuis is skoon, netjies en gemaklik. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Ann, ons waardeer die terugvoer.

Big Tree Guesthouse
Roxanne V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Was 'n baie lekker plek om te oornag. Sal weer daar oorslaap as ons in Brits moet wees vir iets. Baie rustig gewees en kamer was baie netjies en lekker geslaap. Kar was ook agter hek parkeer en was nie bekommerd oor veiligheid nie.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Roxanne, ons waardeer die terugvoering!

Big Tree Guesthouse
Olga H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga H
Gesin met tieners

Baie netjies.

Die verblyf was aangenaam en netjies

Jonel J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonel J
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie vriendelike mense en netjies. Warm water gehad en lekker geslaap.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die goeie verslag, ons waardeer dit opreg!

Big Tree Guesthouse
Louise S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Great value for money!

The hostess went out of her way to accommodate us one extra night!

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Thank you, Louise.

Big Tree Guesthouse
Stephanie E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Soos groot bome rustigheid gee, is dit presies soos ons daar gebly het. Lekker rustig by die Big Tree Guesthouse!

Janiece B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janiece B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was baie lekker om daar te slaap en ons het goed gerus!

Die plek is vreeslik netjies. Die bed slaap verskriklik lekker. Baie goeie kliëntediens ontvang. Al was ons tydjie daar baie kort, sal ek weer daar wil bly in die toekoms.

Renier L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, was egter net 'n kort besoek!

Sien sterre.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Big Tree Guesthouse
Hendrik L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Enkelreisiger

Vriendelike, ontspanne en rustige atmosfeer.

Hierdie mense het uit hul pad gegaan om alles perfek te maak.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie.

Big Tree Guesthouse
Vivienne B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Netjies, skoon, privaat en definitief baie aangenaam.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Vivienne, waardeer jou terugvoer.

Big Tree Guesthouse
Corinne L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne L
Saam met vriende

Baie lekker gebly! Kamer baie netjies, skoon en mooi!

Ons het regtig lekker gebly! Vinnig plan gemaak met sleutels omdat ons laat was en dit was maklik en baie gerieflik! Weereens dankie!

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Dankie Corine.

Big Tree Guesthouse
Tharien M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharien M
Gesin met tieners

Dit is baie privaat, netjies, huislik en rustig.

Ons algehele ondervinding wat baie goed en ons sal die plekkie beslis aanbeveel.

Abigail D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en private kamers met 'n rustige atmosfeer.

My eggenoot en myself bespreek die afgelope 3 jaar 'n kamer by Big Tree Guesthouse. Ons is baie tevrede met die dienste ontvang, en die kamers is baie gemaklik en netjies. Dit sal gaaf wees as daar verskeie pryse vir ontbyt (miskien 'n goedkoper opsie) beskikbaar is vir reisigers wat nie groot wil ontbyt nie.

Pieter S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en baie vriendelike diens.

Baie mooi plek, met vriendelikste diens. Ontbyt was 5 ster. Kamers ongelooflik mooi en gemaklik.

Palesa M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Palesa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

We really enjoyed it here.

Marc G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were well received and all was ready when we arrived.

Overall a nice place to use as a stop over. Very clean with all the necessary.

Liezel K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Gesin met tieners

Baie mooi en het dit geniet.

Dit was baie mooi skoon en netjies.

Zambia C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zambia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim kamer en netjies.

Parkeerarea is bietjie beknop maar oor algemeen is alles 5 ster.

Lucinda S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklik en bekostigbaar.

Baie skoon en netjiese gastehuis. Professionele en vriendelike ontvangs.

Suzette N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N
Enkelreisiger

Perfek

Dit is die eerste gastehuis en selfs hotel in 'n baie lang tyd waar daar elke moontlike 2-punt muurprop is, so die selfoon, haardroër ens het elkeen hul plekkie gehad. Verder is daar muurproppe by die spieëltafel en 'n lig! Ek is so gewoond om met 'n verlengkoord, 'n "multi-adaptor" en los spieël te reis want dit is net nooit bymekaar nie. Wens ek kan in die vervolg met Big Tree Guesthouse in my tas rondreis! Alles was netjies en baie skoon, en die diens baie vriendelik. Baie dankie ons het ons verbly baie geniet.

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Suzette.
Ek waardeer dit so baie.

Big Tree Guesthouse
Chantelle A - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plek.

Baie netjies en baie vriendelik.

Van Zyl B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Van Zyl B
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Big Tree is 'n baie netjiese gastehuis wat baie sentraal gelee is. Die kamers is lekker ruim, toegerus met die basiese selfsorgtoebehore. Sal verseker aanbeveel!

Gert P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, ligging nie baie ideaal, kuier-area bietjie klein.

Gasvrou baie vriendelik. Huisie baie netjies en gemaklik. Lekker braai en kuier-area net klein vir as daar meer gaste is. Ligging is nie ideaal reg langs 'n besige straat nie.

Ria P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf. Dis die enigste plek waar ek sal gaan bly in Brits.

Dis die 2de keer wat ons hier gaan bly het en dis die enigste plek wat ek weer sal bespreek. Puik diens en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Pieter C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Enkelreisiger

Aangenaam en gemaklik.

Gebruik vir oornag, maar alles wat ek verwag het. Dankie.

Cornel B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gasvry en om aan te beveel.

Veilig, ontspannend, gasvry en baie vriendelik, skoon en netjies. Aan te beveel vir almal.

Doris M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris M
Saam met vriende

We enjoyed our stay. The staff is fantastic, the place is quiet and very clean.

Me an my friend had the time of our lives. Wish we stayed longer. The relaxation in the garden and the pool were wonderful and we took so many pictures. It's very safe and not far from town. The staff are so welcoming and helped us with the directions until we reached our destination. I will definitively come back with my boyfriend.

Janine V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met vriende

Stylvol, netjies en gemaklik.

Ek sal die Big Tree Guesthouse vir enigiemand aanbeveel. Diens en mense was baie vriendelik, kamers is gerieflik maar tog ook stylvol.

Darryl & Eurika I - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl & Eurika I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, skoon, rustig, goed ingerig en vriendelike mense.

Dit is definitief 'n baie lekker plekkie en die moeite werd. Die bonus is uitstekende diens.

Famke D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Famke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers.

Pragtige en ruim kamers, alhoewel daar die volgende oggend net vir een persoon warm water was. Sal Big Tree Guesthouse aanbeveel.

Johann P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam!

Mariaan het ons regtig goed ontvang. Sal in die toekoms weer by hulle tuisgaan. Die bed waarop ons geslaap het, maak net te veel lawaai as jy draai!

Big Tree Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, ons was nie bewus daarvan nie en sal beslis aandag gee aan die saak.

Big Tree Guesthouse
Tina J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J
Gesin met klein kinders

So lekker gebly!

Pragtig, netjies en dit het so 'n lekker kalm, rustige atmosfeer. Ons was heerlik ontspanne en sal weer hier oornag. Baie sentraal en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Petro P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Vriendelike ontvangs.

Nonnie E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nonnie E
Saam met vriende

Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Baie netjiese kamer, badkamer en buite-area. Baie oulike plek. Het baie lekker hier oorgeslaap.

Paul P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Besigheidsreis

Mariaan is 'n superster! Haar kos is fantasties en sy is 'n uitstekende gasvrou!

Ek is so in my skik om hierdie gastehuis te ontdek. Ek sal elke keer daar bly.

Willie P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer!

Perfekte wegbreekplekkie vir 'n naweek.

Kobus T - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Enkelreisiger

Baie rustig.

Die gasvrou laat jou dadelik gemaklik voel. Sien daarna uit om weer hier te kom oornag, as ek in die omgewing is. Die omgewing waar die gastehuis geleë is, is ook baie rustig. Vol punte vir die gasvrou.

Aj M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome mense en diens.

Awesome mense! Great diens! Vriendelikheid van almal wat jy raak loop! Lekker vibe.

Chantel E - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie wat ek definitief aanbeveel!

Ons het vir 'n troue oorgeslaap en moes vinnig inklok, regmaak en weer gaan. Die personeel het ons vriendelik ontvang en Mariaan was baie oulik en behulpsaam oor die foon. Ons het lekker geslaap en dit baie geniet! Ons sal vir seker die plek enige tyd aanbeveel!

Hannes H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het alles gehad wat nodig was!

Vriendelike ontvangs met netjiese, skoon kamers.

Bernadett M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadett M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room was comfortable, clean and cosy.

Was good, no complaints.

Dan V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dan V
Besigheidsreis

Professionele diens en gasvryheid.

Ek bly graag weer daar.

Melissa S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S
Saam met vriende

Aangename plekkie!

Alhoewel ons net daar geslaap het, het ons die plekkie beleef as skoon, netjies en die eienaar en sy vrou het ons tuis laat voel. Baie oulike plekkie!

Helen P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P

Vriendelike ontvangs! Net 1 nag verblyf!

Vriendelik ontvang, dadelik tuis gevoel! Het heerlik saam met familie buite gekuier en koffie gedrink. Almal was in hul skik met skoon, gerieflike kamers!

Stephanie B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Baie goed.

Big Tree het goeie diens gelewer.

Lorraine T - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine T
Besigheidsreis

It was easy to find and be signed in.

I found the people friendly, helpful and very accommodating. I enjoyed my stay.

Marieta C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta C
Enkelreisiger

Wonderlik gewees. Baie netjies en skoon.

Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan rus. Die kamers is netjies ingerig. Dit is my tweede keer wat ek by hulle gaan bly en soos altyd was dit rustig en net plesier om daar te wees. Sal enige tyd weer terug gaan.

Gerda R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Gesin met tieners

Huis weg van die huis af ...

Gasvrye mense, ligging sentraal en gastehuis netjies en skoon.

Alida V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Saam met my kinders gebly.

Heerlik gerus. Gasvrou was baie vriendelik. Jammer dat die gastehuis so teen die besige straat sit, dit raas in die nag soos die mense jaag.

Cherese B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherese B

Uitstekend en baie rustig!

Baie dankie, dit was heerlik, het dit rêrig baie geniet ...

Tersia B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazingly surprised at the beddings quality

Warm reception and presently surprised about the venue - thank you.

Melissa N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa N
Saam met vriende

Fantasties!

Dit was 'n wonderlike naweek met uitstekende diens! 'n Mens voel op jou gemak en tuis. Soveel moeite word gedoen en jy voel spesiaal. Ek sal Big Tree Guesthouse aanbeveel aan enigiemand. Ek sal beslis met my volgende besoek weer hier aanbly. Ek is meer as tevrede met alles wat aan ons gebied is en dit teen 'n billike prys.

Marte S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierplek!

Ons het heerlik gebly en was aangenaam verras met die verblyf. Sal verseker weer daar kom oornag.

Maritza A - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza A
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly! Dankie vir die goeie diens!

Vriendelike diens en gemaklike kamers.

Cobus E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus E
Besigheidsreis

Gerieflik!

Niemand was daar om ons te ontvang nie, maar verder is alles bevredigend gewees!

Gj S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gj S
Enkelreisiger

Waarde vir geld verblyf!

'n Heerlike oornagbestemming met vriendelike diens en goeie fasiliteite.

Desiree V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree V

Die beste verblyf in 'n lang tyd! Beslis waarde vir geld!

Marinda het ons baie vriendelik ontvang; ons het dadelik tuis gevoel. Sy is regtig 'n dierbare mens! Ontbyt was uit die boonste rakke. Wimpy kan gaan slaap teen Marinda se ontbyt. Die kamer was baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer 'n draai daar maak. Ek sien nog baie sukses vir Marinda met haar gastehuis.

Rishi R - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rishi R
Besigheidsreis

Very understanding and appreciative hosts.

Very clean and friendly.

Kelly B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kelly B
Gesin met tieners

Voel soos by die huis, gerieflik!

Baie dankie, ons het dit baie geniet en heerlik geslaap. Vriendelike diens!

Berndt B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Berndt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average.

Sien die sterre hieronder.

Irene S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly!

Gerieflike verblyf; kan dit aanbeveel vir enigiemand.

Adele N - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N
Gesin met tieners

Baie lekker!

Probeer gerus Big Tree Gastehuis; dit is waarde vir geld en die diens is puik! Baie dankie vir ons lekker verblyf!

Rialda D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met vriende

Vriendelike mense, pragtige skoon en netjiese oornagverblyf!

Die gastehuis se mense is vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie is gerieflik, skoon en netjies. Alles wat jy benodig, is daar. Heerlike beskuit en koffie, baie dankie. Ons sal dit verseker aanbeveel vir toekomstige LekkeSlaap-kliënte.

Carin T - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin T
Saam met vriende

Die mense is fantasties

Die diens is ongelooflik en die mense baie vriendelik,die hele onderwinding was wonderlik sal beslis weer daar bly

Cecilia M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and accommodating

Received a warm welcome and the room was beautiful. Our hosts were very accommodating, thank you so much for their understanding and friendliness.xxx

Hanlie R - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese, knus plekkie wat baie stylvol gemeubileer is!

Ons het baie lekker gebly! Mariaan en personeel was baie behulpsaam gewees, warm en vriendelik! Ek sal enige een aanbeveel om daar te oornag!

Nick V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick V
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Die plek is skoon en netjies. Die personeel is baie gasvry en vriendelik. Die area is veilig, maar soms is daar karre wag jaag in die straat. Ek sal beslis weer daar gaan oorslaap. Ek kan die plek aanbeveel.

Annerie C - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Leandri C - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Pragtige plek, heerlike kos en puik diens!

Crystal K - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal K
Besigheidsreis

Uitstekend!

Die diens was uitstekend, skoon en netjies. Baie gasvry.

Casper D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Besigheidsreis

Mariaan het my baie vriendelik ontvang en ek het dadelik tuis gevoel.

Mariaan en Sarel is baie vriendelike en gasvrye mense. Ek het 'n heerlike aandete geniet, 'n warm stort geniet, lekker geslaap en Mariaan het baie moeite gedoen met 'n GROOT ontbytpakkie, omdat ek weer vroeg moes ry. Big Tree Gastehuis is 'n plesier om by te oornag en ek beveel dit enige tyd aan.

Christo B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Gesin met klein kinders

Uitstekend, vriendelik en behulpsaam.

Sien die sterre hieronder.

Magriet B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie tuis gevoel.

Ons het baie welkom en tuis gevoel, die kamer was baie netjies en skoon en baie stylvol.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Carel de Wetstraat, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f62a8eb00080b2b6473acc511e6d9923d74e28ac57f59ac17fad6d950380b0858301a519402f4adc26a7b196589a694fbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 94 5 1 5 Carel de Wet Street Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.628102952261 27.787578105927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za