Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bingelela bied rustige verblyf buite Nelspruit. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, Sudwala-grotte, Laeveld Nasionale Botaniese Tuine en Bourke's Luck-kolkgate.

Verblyf is in 'n grasdakgebou met 7 slaapkamers beskikbaar. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskas in. Ander geriewe by die gastehuis kaggel, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing onder meer wildritte, bergfietsry, voetslaan, 4x4-roetes en gholf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bingelela Beds And Venue And Lifestyle Conferences gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]