LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bingelela Restaurant and B&B | LekkeSlaap
+12

Bingelela Restaurant and B&B

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: NeedWood-plaas, Langs die R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 280 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bingelela Restaurant and B&B het 'n uitsig op die Drakensberge en is op 'n plaas net 3 km buite Bergville op die R74 geleë.

Die kothuise is omring deur reuse Bloekombome. Daar is elektriese komberse, verwarmers, asook tee- en koffiemaakgeriewe in die huis.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel, asook 'n speelarea met 'n trampolien, klimraam en swaaie vir kinders. Ander geriewe op die perseel sluit 'n restaurant, kroeg en 'n pizzeria met pizza op 'n houtvuur, asook 'n haarsalon in.

Bingelela het geriewe vir funksies met sitplek vir 120 gaste, en is die ideale plek vir 'n familie-reünie, groepfunksies en spanbougroepe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir Bingelela Restaurant and B&B
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • NeedWood-plaas, Langs die R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bingelela Restaurant and B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 280
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: NeedWood-plaas, Langs die R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNjBiNWE3LWEyOTMtNDgwNC05MmY4LTkwNTBiNGMxZGZkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 280  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Farm NeedWood Off the R74 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.713670925479 29.322719406682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!