Birdcage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Birdcage is aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, net 70 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Durban se middestad en 25 km vanaf Scottburgh. Dit is die ideale oornagstop vir sakeresigers en vakansiegangers wat op soek is na privaatheid, gerief en ontspanning.

Verblyf word in 3 en suite-gastekamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het en uniek en stylvol ingerig is. Elke kamer het 'n aparte ingang en beskik oor lugversorging, 'n TV met 'n DVD-speler en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe by die instansie sluit 'n beskutte swembad en braai-area in. Kom ontspan by die swembad en luister na die gedruis van die branders.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Birdcage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za