Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird's Mansions Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Bird's Mansions Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cecelia G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te oornag of selfs 'n paar nagte oor te bly.

Die bestuurder was baie vriendelik, asook die personeel. Kos was uitstekend. Almal was baie gasvry gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henlo D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henlo D
Gesin met klein kinders

Hotel moet ek meer sê.

Met ons aankoms het die hotel nie van ons bespreking geweet nie. Die ingang na die parkeerarea het aanvanklik nie goed gelyk nie, want mens ry deur so klein gangetjie, maar het tog die gevoel gekry dat ons voertuig veilig was. Kamer was ruim en mooi skoon, maar het 'n skerp hout-/vernisreuk gehad. Net 1 van die 2 lugversorgers het gewerk, maar glad nie die vertrek afgekoel nie. Dit was baie warm deur die nag. Ontbyt was ingesluit en baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bird's Mansions Hotel se terugvoer

Ek is jammer dat ons u teleurgestel het. Die bespreking was by Bird's Nest Gastehuis gedoen en nie by Bird's Mansions Hotel nie. Dit is die rede waarom hulle nie van die bespreking bewus was nie. Die Split-unit is getoets, ongelukkig was dit op die verkeerde "mode" gestel.

Ek hoop ons kan u in die toekoms weer huisves, om u te bewys dat ons nie 'n slegte keuse vir verblyf is nie.

Vriendelike groete vanuit Keetmanshoop
Riana Jacobs

Bird's Mansions Hotel
Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MTkxZDY1LWRmMDYtNDNkNi1hODJkLWIwYmU4MjFlMzFhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 6th Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.577153156769 18.132133996031
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem