Birds Nest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillcrest-weg 49, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Birds Nest is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping in Somerset-Wes en bied knus en gerieflike oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die woonstel is ideaal vir paartjies, individue, sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dit beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n lessenaar, en dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die bome.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is ook naby restaurante en wynplase.
Slaapplek
’n Bespreking by Birds Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Grieks
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Lythia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hillcrest-weg 49, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillcrest-weg 49, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12