Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Cottage

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Birdsong Cottage bied selfsorgverblyf in die rustige dorpie Onrus. Die eiendom is sowat 8 km vanaf Hermanus se middedorp met fantastiese besienswaardighede en geriewe.

Die lig en lugtige huis beskik oor 3 slaapkamers met matte, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Twee van die slaapkamers het ekstra lang koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Handdoeke en linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad en die tweede slaapkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en ander toebehore toegerus.

Die sentrale sitarea het 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax, so gaste kan met hul eie besonderhede inteken. Daar is ook 'n werksarea met plek vir skootrekenaars. Buite in die rustige tuin is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Parkeerplek is vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar.

Daar is lekker aktiwiteite soos visvang, baai, voetslaan en voëlkyk in die omgewing. Gaste kan ook die wynplase in die omgewing besoek.

Onrus se strand is sowat 1,2 km ver. Die kothuis is 10 minute se ry vanaf die hospitaal, die winkels is 7 km ver en La Vierge Winery is 10 km ver. Kaapstad Internasionale Lughawe is 97 km van die kothuis af.

Slaapplek

’n Bespreking by Birdsong Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Birdsong Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Viljoenstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Birdsong Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf96f675167bc2971cea1edd5cc1df9133e4038ea501008897090ed07d4d5a4b6378f096cd316a086472a0dea32bcb88e589e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 43 Viljoen Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412039 19.170591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem