LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Birdsong Cottage Nr 10 | LekkeSlaap
+27

Birdsong Cottage Nr 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 10, Bergview, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Birdsong cottage is onlangs opgeknap en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Dis geleë in die privaat Bergview landgoed in die skilderagtige Champagne-vallei en talle plaaslike besienswaardighede kan maklik van hier af bereik word.

Die houtdek in die tuin bied 'n pragtige uitsig oor die berge, inheemse woude en 'n meer. Bergview is in 'n bewarea en grens aan die wêreldbekende Ukhahlamba Wêrelderfenisgebied.

Birdsong Cottage Nr 10 is toegerus om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Geriewe sluit die volgende in: 'n skoonmaakdiens, 'n muurgemonteerde 40"LCD TV, volledige DStv, DVD-speler, gehaltemeubels, ten volle toegeruste kombuis met skottelgoedwasser en 2 onderdakparkeerplekke. Die privaat kothuis spog met 'n 180º-uitsig oop die majestueuse Drakensberge en omliggende terrein.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Birdsong Cottage Nr 10
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Poplar-rylaan 10, Bergview, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Birdsong Cottage Nr 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 10, Bergview, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NGMyNWZiLWRhNDUtNDhmMy1iMGZmLWZhYjY3NTI3MzNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 10 Poplar Drive Bergview 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.011415 29.420065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!