Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Kothuis Nr 9

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Birdsong Kothuis Nr 9
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johann D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met tieners

5* self catering.

5* self catering accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Gesin met klein kinders

Lekker ruim en gemaklik met alles wat nodig is!

Die hulp te midde van ongemak as gevolg van beurtkrag, word hoogs waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene A. L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A. L
Saam met vriende

Rustig, mooi ligging en voëlgesang 'n plesier.

Goed georganiseer, gasheer was vriendelik en uiters behulpsaam. Mooi skoon en baie aangename area met 'n wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met vriende

Fantasties.

Birdsong was pragtig skoon en netjies. Alles is daar wat jy nodig het. Die ligging is uitstekend, en die uitsig asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek!

Baie lekker gebly. Ons sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan C
Gesin met tieners

We found the accommodation perfect for our needs and very central. The view is awesome.

The cottage needs to have WiFi, the Vodacom signal is not great and the use of WiFi would have assisted especially when you have teenagers. This would make the cottage perfect. We would definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf in 'n beeldskone omgewing.

Hierdie blyplek sal ek vir enige iemand aanbeveel. Gerieflik, groot genoeg vir 6 mense. Kan lekker ontspan en het alls wat jy benodig. Mooi uitsig en stapafstand na minstens 2 staproetes. Sal vir seker weer na Birdsong Cottages Nr 9 toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met vriende

Pragtige plek en uitsig

Heerlike, rustige naweek. Het die stap na die waterval toe baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die omgewing is baie mooi, die verblyf was puik en die geriewe was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D
Gesin met tieners

Baie gerieflike akkommodasie in 'n asemrowende omgewing!

Ons was aangenaam verras met Birdsong Kothuis Nr 9, in terme van die uitleg van die huis met oorgenoeg ruimte vir 'n geselskap van 7, beskikbaarheid van buite-braaigeriewe en 'n Jetmaster in die huis, asook ander kombuisgeriewe, en 'n absoluut ideale ligging bokant die Drakensberg Sun met 'n pragtige uitsig oor die meer. Gaste van Bergview Estate (waarin Birdsong Cottage geleë is) kan teen 'n minimale fooi gebruik maak van fasiliteite by Drakensburg Sun, insluitend pragtige staproetes, bote op die meer, visvang, ens. Dit was heerlik stil en rustig in die Estate, en ons het heerlik ontspan. Ons sal dit definitief oorweeg om terug te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries P
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging en baie prakties vir 'n groter groep.

Die woning het 'n pragtige uitsig en daar was geen verkeer wat inbreek maak op die stilte nie. Dit sou wel lekker gewees het as die DStv geaktiveer was en ons het gesukkel met die DVD-speler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Besigheidsreis

Wonderlik.

Wonderlik verblyf vir ons groep gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewan B
Saam met vriende

Beautiful! Exceeded our expectations!

What a wonderful stay! The venue was superb! Beautifully clean and much bigger than we thought. Highly recommend this to anyone looking for that special family getaway! Thank you Charles and staff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha D
Gesin met tieners

Rustig.

Birdsong is baie privaat, baie rustig, maar hy kan meubels en matte bietjie vervang - dis oud. Die kothuis kort ook instandhouding soos klein dingetjies wat stukkend is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tian C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tian C
Gesin met tieners

Great kuierplek!

Ons het heerlik gekuier en dae deurgebring op die dek met die pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel Hodgman H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel Hodgman H
Saam met vriende

Hoogs aanbeveelbaar.

Pragtige plek en volledig toegerus met alles wat nodig is. Die natuurskoon is ook pragtig met heelwat aktiwiteite in die omgewing. Monique was baie professioneel en vriendelik met die verwelkoming. Het in Birdsong Nr. 10 gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Excellent and luxurious.

We spend a lovely weekend with our adult children at Birdsong Cottages Nr 10. What an amazing place! Every creature comfort available is provided for and more. We will definitely be going there again. Beautiful location, the sounds of nature prevail with lots of activities close by. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trea T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trea T
Gesin met tieners

Wonderful stay in beautiful area!

We were welcomed by Charles and enjoyed a lovely stay. The house is well located, well cleaned by Rosie, well-equipped and very comfortable and spacious. It has a nice garden and lovely deck that we - due to the weather - hardly used. We would have loved to stay longer and hope to be back one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus in pragtige natuur.

Baie dankie dat ons in Birdsong 9 kan kuier oor die Kerstyd. Die huis is regtig baie mooi skoon en netjies en baie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Die lekker groot houtdek is die ideale kuierplek, ons kleindogter van 2 jaar kon heerlik speel met meer as genoeg spasie. Selfs die potplante laat dit soos jou eie huis voel. Janet, met haar vriendelike geaardheid, het ook baie bygedra sodat ons heerlik vakansie kon hou. Uitsig en natuur was asemrowend. LEKKESLAAP se reëlings was puik en baie vriendelik, baie dankie daarvoor. Sal diens beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is pragtig en alles is so skoon en gerieflik. Daar was elke oggend iemand om skottelgoed te was, so ons het heerlik gerus.

Groot genoeg vir 3 gesinne, het dit die ideale plek gemaak om te kuier. Die patio is 'n bonus en daar is selfs 'n ekstra eetplek onderdak buite. Daar was selfs ekstra flieks as daar nie genoeg keuses op die TV-kanale is nie, asook 'n hele boekrak vol lekker leesstof. Die 3 badkamers was 'n ekstra bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S
Gesin met tieners

Great host, excellent accommodation, beautiful views.

Very hospitable host, accommodations had all required for a relaxing stay, beautiful views, and excellent location for multiple Drakensberg activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Die kinders het heerlik op die grasperke baljaar!

Dit is ongelooflik mooi en ons sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G
Saam met vriende

Absolutely spectacular get away.

An absolutely beautiful place to stay and chill away from City life. Very comfortable home with everything you need. The view is spectacular and in a very safe estate. I will certainly be back for another stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met vriende

Beautiful location, wonderful setting, luxurious house with all comforts and stunning view

Beautiful location, wonderful setting, luxurious house with all comforts and stunning view from the terrace. Owner and staff very accomodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buhle K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buhle K
Saam met vriende

The experience was amazing !!

We had a great stay at the house, its very neat and stylish. Good value for money. The surroundings and the view is to die for. We couldn't be more impressed. We are already planning a re-visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location with magnificent views of valley and mountains

We stayed in Dias no 2 Bergview. The location of the house very high up on the hill gave a great view of the valley with mountains. The house itself was well equipped, clean and well furnished. Although we were made aware of monkey activities we did not encounter any. The owner was very pleasant and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna W - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna W
Saam met vriende

Beautiful cottage

Lovely, spacious, really upmarket, in a beautiful spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 9, Bergview, Champagne-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDM1ZDhiLTgxZjAtNDIyZS1hYmVlLTJlODhiZDkzM2I1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 9 Poplar Drive Bergview 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011377 29.419593