Birdsview Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Vincent M - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie mooi plek, maar die waterprobleme het dit onaangenaam gemaak.
Birdsview Guesthouse se terugvoer
Hallo Vincent.
Dit is jammer dat jy ons nie persoonlik bewus gemaak het hiervan nie. Soms doen die water versagter 'n "reboot" na middernag. Jammer vir jou ongerief. Indien ons geweet het, kon ons iets daaraan doen of vergoed daarvoor.
Beste groete
Brenda
Antoinette C - Apr 2024
Algehele gradering
Not happy at all.
Lees meerMarietjie B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was nie wat ons verwag het nie.
Birdsview Guesthouse se terugvoer
Beste Marietjie
Ons vra opreg om verskoning. Daar was 'n mediese noodgeval. My man het gevolglik 2 kamernommers omgeruil.
Jammer vir julle ongerief.
Vriendelike groete
Brenda
Ziana W - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Thereza H - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Magriet M - Des 2023
Algehele gradering
Awesome!
Debra F - Okt 2023
Algehele gradering
It was an awesome stay and we all loved the place.
Frederik D - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Philip K - Aug 2023
Algehele gradering
Very clean and neat, I enjoyed the stay. Thank you very much.
Allo5 N - Jul 2023
Algehele gradering
Als wat ek nodig gehad het, dankie.
Liezel S - Mei 2023
Algehele gradering
Was net vir die aand daar. Ideaal.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom