LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bishop's Guest House | LekkeSlaap
+39

Bishop's Guest House

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 26, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R490 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Net 90 minute uit Durban is hierdie oord op die randjie van die inheemse Dlinza Woud (240 hektaar) wat spog met 'n ryk voëllewe en 'n lugweg. Dis 'n heerlike stopplek vir die verkenning van die Zulu Koninkryk en Roete 66.

Hierdie manjifieke, koloniale huis is in 1891 gebou vir die Biskop van Zululand en is onlangs opgeknap sonder dat die oorspronklike argitektuur verlore gegaan het. Die afwerkings is modern. Sewe ruim, gemaklike en-suite kamers word aangebied. Geniet 'n ongelooflike atmosfeer en persoonlike diens. Volgens volksverhale huisves hierdie gastehuis die geheime van die ou Biskop van Zululand.

Bishops Guest House bied gemaklike toegang na inkopiesentrums, restaurante, museums, Eshowe Hills-gholfbaan en The Zululand Brewing Company. Ervaar onvergeetlike, spesiale toere - wildkyk, bootvaarte, visvang, voëlkyk, kulturele en historiese toere. Daar is kommunikasiegeriewe vir sakelui en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Bishop's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 26, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bishop's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R490
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 26, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFi8HtrsOj9rCMURow5DqgdUPhiDVLsgnIgidyBjDxzNaJ19xRQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R490  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 26 Main Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.8992751 31.461183
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!