Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bishops View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarterdeck-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bishops View is 'n moderne selfsorg-villa ideaal vir 'n gesinswegbreek en is in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie op Valsbaai se kus, geleë.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n moderne kombuis wat met 'n stoof, oond, konveksie-mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die eetarea waar gaste rondom die etenstafel vir 8 kan aansit en daar is 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gaste kan 'n pragtige uitsig van hier af geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdak-houtdek en buitemeubels, asook 'n swembad. Die eiendom is naby die Dalebrook-getypoel, Kalkbaai se strand, die hawe en bekende restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Bishops View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 98

Jaar gelys 14

Ligging

  • Quarterdeck-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarterdeck-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa460dbe967fde31167071ff9d05c37dc239ac019bc4a3536c59cbec0f862ce7f98c62c76ff2fd10706292a18d91c572f806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 Quaterdeck Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.124896137416 18.449518760119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem