Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bisley Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilbert-weg 8, Oribi Heights, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bisley Accommodation is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die idilliese stad, Pietermaritzburg, en is perfek vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Verblyf is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe, asook 'n privaat ingang.

Hierdie lieflike oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met toegang tot Netflix. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n rottangstoel en 'n gemaklike sitkamerstel sowel as 'n TV. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n beskutte stoeparea met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Gaste kan wild besigtig en vir dié wat die area wil verken, is perdry, verskeie restaurante en voëlkyk in die nabye omgewing beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bisley Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamerbediening
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Bisley Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Gilbert-weg 8, Oribi Heights, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bisley Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gilbert-weg 8, Oribi Heights, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d57132eb61b0e512aecc3fc912ce7d16a278732dc6029b30eac0fc3e8f8ab40d97080f6051661c9c488744e33dd3fdc546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R553 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Gilbert Road Oribi Heights 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.6514251 30.3931207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem