Bitou Huis
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bitou Place 482, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bitou Huis is in die kusdorpie Brenton-on-Sea in die Wes-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n rustige toevlugsoord naby die strand soek.
Dié gesinshuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die gastebadkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder het die huis 'n omsetter. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Die huis is ideaal vir 'n aktiewe gesin of groep vriende wat graag stap, lees en speletjies speel. Die hoofstrand is net 2 km vanaf die verblyf. Gaste kan die Fisherman's Trail-staproete aanpak of die 15 km-rit na Knysna neem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marthi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Bitou Place 482, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Bitou Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brenton-on-Sea Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bitou Place 482, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap