LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Biweda Nguni B&B | LekkeSlaap
+24

Biweda Nguni B&B

Lodge
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Biweda Nguni B&B is in Mkuze en bied gehalteverblyf for sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Biweda Nguni B&B bied 'n verskeidenheid verblyfopsies. Elke kamer het 'n privaat badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en lugversorging.

Die lodge het heerlike tuisgemaakte dusse en die vriendelike personeel is gereed om te help waar hulle kan.

Die lodge spog met mooi tuine, 'n swembad en gemeenskaplike areas.

Daar is privaat konferensiegeriewe wat lei na 'n stoep wat weer na die aloe-tuin lei. Dit is die ideale plek vir privaat funksies of konferensies.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Biweda Nguni B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Biweda Nguni B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 15, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWGrBbsUfoZdhaS4jxiZsPUYWlb1Wn5PDpiCVYjvYanMOHXqOLt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 15 Kingfisher Avenue Mkuze 3965 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.615626704791 32.040457691185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!