4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Java Avenue, 25 Granada, Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
B&J Beach Home is 'n pragtige selfsorghuis in die veilige Granada-kompleks in die Big Bay Beach Club. Dit is 'n plek vir ontspanning met onbelemmerde uitsigte oor die see, op Tafelberg en Robbeneiland.
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV en die leefarea lei na 'n toe balkon met 'n etenstafel en stoele.
Die veilige kompleks is geskik vir die hele gesin en bied geriewe soos 'n tennisbaan, 'n groot swembad, muurbalbane en 'n putt-putt-baan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brendan John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Java Avenue, 25 Granada, Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink B&J Beach Home het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Java Avenue, 25 Granada, Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang