Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaauwheim Guest House

Gastehuis
Shiraz Superieur Dubbelslaapkamer
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Shiraz is 'n luukse grondvloerslaapkamer wat in skakerings van rooi en goud versier is en het 'n en suite-badkamer. Die ekstra lang koninggrootte-bed kan (soos in die suites) ook as 2 enkelbeddens voorberei word. Die badkamer het ook 'n bad, aparte stort, sy/haar wasbakke, toilet, bidet, ens. Selfsorg is nie moontlik in hierdie kamer nie, maar daar is 'n koffie/tee-stasie en klein yskassie met eerlikheidskroeg. Shiraz het sy eie klein tuintjie, gazebo en braaiplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Volledige onbyt ingesluit

Huisreëls

Ons kan ongelukkig geen kinders onder 12 akkommodeer nie.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pinotage Suite
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse grondvloer-suite wat in skakerings van rooi en goud versier is, bestaan uit 'n slaapkamer met volledige en suite-badkamer, 'n leefarea, eetkamer, kombuis, 'n gastetoilet en stoep. Daar is 'n pasgemaakte slaapbank in die woonarea wat 'n baie gerieflike dubbelbed maak waar 'n derde volwassene of tiener kan slaap. Die badkamer het 'n bad, aparte stort, toilet, bidet, sy/haar wasbakke, 'n verhitte handdoekreling en ondervloerse verhitting. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Volledige onbyt ingesluit

Huisreëls

Ons kan ongelukkig geen kinders onder 12 akkommodeer nie.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chardonnay Suite
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Chardonnay is op die eerste verdieping en is in skakerings van blou en goud versier. Dit bestaan ook uit 'n slaapkamer met volledige en suite-badkamer, 'n leefarea, eetkamer, kombuis, 'n gastetoilet en balkon met berguitsig. Die slaapbank is nes die een in Pinotage. Chardonnay se badkamer is identies aan die een in Pinotage. Albei suites het ekstra lang koninggrootte-beddens, 100% katoenperkallinne met 300-draadtelling en sygevulde duvets, kamerjasse, pantoffels, haardroër, digitale kluis en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

'n Volledige onbyt ingesluit

Huisreëls

Ons kan ongelukkig geen kinders onder 12 akkommodeer nie.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bakkerskloofweg 22, Jonkershoogte, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MjAxODQyLTJiZGEtNGNhYy1iMDc3LWFlNDk2YjRmZjA0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 22 Bakkerskloof Road Jonkershoogte 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.051512720955 18.826741576195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem