Black Mountain

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Black Mountain is in die hartjie van Maria Morka Natuurresrevaat in die Vrystaatse dorpie Thaba 'Nchu geleë. Dit is 60 km oos van Bloemfontein. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na akkommodasie weg van die stadslewe.

Verblyf word aangebied in 10 deluxe-kamers, 65 standaard-enkelkamers, 19 superieure dubbelkamers, en 16 superieure enkelkamers. Die hotel kan tot 220 gaste akkommodeer. Elke kamer is elegant gemeubileer met slaapplek vir 2 gaste. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, sepies, en toiletware. Daar is ook 'n haardroër, telefoon, TV, en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, konferensiegeriewe met 9 venues, 'n spa, 'n ontspanningsarea vir kinders, 'n gastesitkamer, 'n restaurant, en veilige parkeerplek in. Daar is ook verskeie doendinge op die perseel soos perdry, visvang, voëlkyk, wildritte, begeleide staptoere, tennis, verfbal, minigholf, 'n fliek, en watersport.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Black Mountain gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 220 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za